Vrydag, September 20, 2019

Koffiekoekies

15 min. + baktyd 7 min. 24 koekies BESTANDDELE 300 g amandelmeel 50 g amandelsplinters 1 e kakao, opgehoop 1 t sout 1 t koeksoda 200 g amandelneutbotter 6 e rou heuning 2 t vanieljegeursel 1 t opgehoopte sterk koffiepoeier,...

Stokvis met soetrissie en pynappel

5 min. + gaarmaak: 30 min. 5-6 mense BESTANDDELE 800 g (1 boks) gevriesde stokvisfilette 1 medium rooi-ui ’n halwe geel soetrissie ’n kwart vars pynappel, in stukkies gesny 1 e olyfolie 1 t woestynsout of pienk...

Geroosterde portobellosampioene met biltong

5 min. + gaarmaak 20 min. Bedien 4 mense. BESTANDDELE 4 ekstra groot portobellosampioene 20 ml olyfolie 2 g droë pietersielie 150 g ekstra maer biltong 120 g songedroogde tamaties, verkieslik in olyfolie ingelê, gedreineer 2 g...

Geurige kerrieworsies

Lewer 4 porsies BESTANDDELE 800 g beesworsies bietjie olie 2 wortels, in blokkies gesny 2 selderystingels, fyngekap 2 uie, gekap 5 ml kerriepoeier 2,5 ml fyn komyn 2,5 ml fyn gemmer 500 ml beesvleisaftreksel 410 g (1 blik) gekapte tamaties 2,5...

Kerrie-en-perske-pastaslaai

Lewer 8 porsies BESTANDDELE SOUS 125 ml tamatiesous 10 ml kerriepoeier 75 ml blatjang 60 ml olie 60 ml wit asyn 185 ml suiker sout na smaak SLAAI 500 g (1 pak) skulpienoedels 1 ui, fyn gekap 1 rooi soetrissie, ontpit en...

Ken jy die wonder van gemmer?

Gemmer is een van die natuur se wondermiddels wat jou op talle verskillende maniere kan help om beter te voel. Nie almal is ewe gaande oor dié unieke, pikante smaak...

Vinnige hoenderkerrie

Lewer 6 porsies BESTANDDELE 75 g (125 ml) koekmeel 15 ml masala sout en varsgemaalde swartpeper 1 kg hoenderborsfilette, in repies of blokkies gesny 30 ml olyfolie 2 groot uie, in dun skywe gesny 10 ml komynsaad 10...

Murgpampoentjiesop

Prutpotkos maak ’n mens sommer warm van binne af buite toe. Dis trooskos op sy beste, en net die ding om die winter uit jou kombuis te verdryf. 6 porsies...

Bief-en-tamatiebredie

6 porsies | 6 uur BESTANDDELE 15 ml kanola-olie 1 ui, fyngekap 3 middelslagwortels, in ringe gesny 3 selderystingels, gekap 1 kg beesblad, in blokkies gesny 1 x 410 g-blikkie gekapte tamaties 250 ml hoenderaftreksel 30 ml suiker 3...

Soja-en-gemmerhoender

PRUTPOT RESEP 4 porsies | 6-7 uur BESTANDDELE: 80 ml sojasous 30 ml donker bruinsuiker 5 knoffelhuisies, dun gesny 160 ml gekapte vars koljanderblare, en takkies vir versiering 1 stuk vars gemmer (ongeveer 5 cm lank),...

Bekendes