Dinsdag, September 17, 2019
carbonara resep

Murgpampoentjie-carbonara

Murgpampoentjie-carbonara.
quiche

Spinasie-en-feta-quiche

Spinasie-en-feta-quiche.

Kruisstuk-en-tamatie-roerbraai

Kruisstuk-en-tamatie-roerbraai.
hoenderpastei

Haastige hoenderpastei

Haastige hoenderpastei.

Blomkoolsteaks met borrie en komynsaad

BESTANDDELE: 1 groot kop blomkool 100 ml B-well Canola Oil 1 e borriepoeier 1 e geroosterde komynsaad 1 t fyn komynpoeier 2 e fyngekapte koljander, asook blare vir garnering 1 e vars uitgedrukte lemmetjiesap seesout en peper METODE: 1....

Matcha-plaatkoekies

BESTANDDELE: 1 k koekmeel 2 e suiker 1 e matcha ½ t sout 3 t bakpoeier 1 e B-well Oil 1¼ k koue water aarbeie en heuning om op te dien METODE: 1. Meng die meel, suiker, matcha, sout...

Salmfilette in papiersakkies

BESTANDDELE: 4 ronde perkamentvelle, 30 cm deursnee 4 salmfilette met die vel aan 2 e vars dilletakkies 2 medium suurlemoene, in dun skywe gesny 2 e gedreineerde baba-kappertjies suurlemoensap B-well Chilli Oil en Lemon Oil B-well Gourmet...

Gevulde soetrissies

B-well Canola Oil is hartvriendelik en bevat gesonde onversadigde vette.
bacon-halumi

Halloumi in spek met romerige pestodoopsous

Lewer 2-3 porsies BESTANDDELE • 225 g halloumi-kaas • 8-10 repies spek • 15 ml pesto van jou keuse • 125 ml suurroom METODE 1. Stel die oond op 220 °C. 2. Sny die halloumi-kaas in 8-10...

Bekendes