Dinsdag, Augustus 20, 2019
video

Geroosterde blomkool en Brusselse spruite

5 min. + gaarmaak 15-20 min. 3-4 mense BESTANDDELE 1 groot blomkool, in skywe gesny, of 200 g blomkoolstukke 200 g Brusselse spruite Vir die sous 4 e olyfolie of kanola-olie 2 e rou heuning 1 t...

Murgpampoentjiesop

Prutpotkos maak ’n mens sommer warm van binne af buite toe. Dis trooskos op sy beste, en net die ding om die winter uit jou kombuis te verdryf. 6 porsies...
carbonara resep

Murgpampoentjie-carbonara

Murgpampoentjie-carbonara.

Gevlokte varkvleis

Prutpotkos maak ’n mens sommer warm van binne af buite toe. Dis trooskos op sy beste, en net die ding om die winter uit jou kombuis te verdryf. 8-10 porsies...
quiche

Spinasie-en-feta-quiche

Spinasie-en-feta-quiche.

Choc Chip Pannekoeke

BESTANDDELE • Meel – 2 koppies • Eiers – 2 • Bakpoeier – 2 teelêpels • Melk – 2 ½ koppies • Olie – ½ koppie • Sout – ½ teelêpel • Asyn – 1 teelêpel •...
video

Portobello-sampioene met moringa-krummels

5 min. + gaarmaak 20 min. 4-6 mense BESTANDDELE 6 portobello-sampioene 6 t olyfolie Vir die krummels 60 g amandelmeel 1 e quinoa 1 t knoffelvlokkies 1 t uiepoeier 1 t woestynsout of pienk sout 1 t droë basiliekruid 2 t...

Koffiekoekies

15 min. + baktyd 7 min. 24 koekies BESTANDDELE 300 g amandelmeel 50 g amandelsplinters 1 e kakao, opgehoop 1 t sout 1 t koeksoda 200 g amandelneutbotter 6 e rou heuning 2 t vanieljegeursel 1 t opgehoopte sterk koffiepoeier,...

Gebak met poedingperskes en bloubessies

15 min. + baktyd 25-30 min. 1 groot gebak BESTANDDELE 6 poedingperskes 400 g bloubessies vars tiemie en bloubessies vir garnering Vir die kors en krummellaag 250 g amandelmeel 2 e rou heuning 1 e water 1 t sout 1...
gemmer koekievideo

Gemmerkoekiegebak

10 min. + baktyd 40 min. 1 groot gebak BESTANDDELE 500 g gestoomde en fyngemaakte botterskorsie of patat 300 g amandelmeel 50 g tahini-botter (sesamsaadbotter) 2 t koeksoda 2 t kaneel 4 t gemaalde gemmer 1 t naeltjies 1 t...
Harvesters

Bekendes