Dinsdag, September 17, 2019

Lensiekoekies

BESTANDDELE 1 kg bruinlensies, oornag in water geweek 1 groot ui, gekap 1 groot aartappel, gerasper 1 groot wortel, gerasper 1 tamatie, fyngekap 4 eiers, geklits 80 g (1 pakkie) soppoeier 15 ml blatjang sout en swartpeper na...
video

Oondgeroosterde botterskorsies

Voorbereiding: 5 minute Baktyd: 45 minute Porsies: 4 (2 per botterskorsie) BESTANDDELE: 2 middelslag heel botterskorsies 8 teelepel olyfolie (1 t per kwart) 2 g Oryx-woestynsout 2 g growwe swart peper 1 eetlepel rou heuning 2 g paprika 4...
bacon-halumi

Halloumi in spek met romerige pestodoopsous

Lewer 2-3 porsies BESTANDDELE • 225 g halloumi-kaas • 8-10 repies spek • 15 ml pesto van jou keuse • 125 ml suurroom METODE 1. Stel die oond op 220 °C. 2. Sny die halloumi-kaas in 8-10...

Italiaanse blomkool

3 tot 4 porsies BESTANDDELE 1 rooi- of wit ui, gehalveer en in repies gesny ½ rooi soetrissie, in repies gesny 4 ml gekneusde knoffel sonneblom- of olyfolie 15 ml bruinsuiker sout en peper 1 x 410...

Tandoori-hoenderslaai

6 porsies BESTANDDELE MARINADE 250 ml ongegeurde jogurt 10 ml garam masala 5 ml fyn gemmer 5 ml fyngekapte vars knoffel 5 ml borrie 5 ml sout 1 matige brandrissie, saadjies verwyder en fyngekap (opsioneel) 700 g ontbeende hoenderborsies, effens...

Blomkoolsteaks met borrie en komynsaad

BESTANDDELE: 1 groot kop blomkool 100 ml B-well Canola Oil 1 e borriepoeier 1 e geroosterde komynsaad 1 t fyn komynpoeier 2 e fyngekapte koljander, asook blare vir garnering 1 e vars uitgedrukte lemmetjiesap seesout en peper METODE: 1....
video

Cannellini-boneslaai met pimento-rissie

10 min. + gaarmaak 15 min. 4 mense BESTANDDELE 100 g jong aspersies olyfolie sout en growwe swartpeper 1 medium rooi-ui, gekap 1 groot pimento-rissie, gekap (of ’n rooi soetrissie) 50 g amandelvlokkies 1 t vars knoffel, opgehoop 2...
video

Geroosterde blomkool en Brusselse spruite

5 min. + gaarmaak 15-20 min. 3-4 mense BESTANDDELE 1 groot blomkool, in skywe gesny, of 200 g blomkoolstukke 200 g Brusselse spruite Vir die sous 4 e olyfolie of kanola-olie 2 e rou heuning 1 t...
video

Romerige knoffelfonduesous

5 min. + gaarmaak: 10-15 min. 4-6 mense BESTANDDELE 1 e olyfolie 2 blikkies botterboontjies gedreineer en fyngemaak 1 L onversoete amandelmelk 1 t vars knoffel, opgehoop 2 t uiepoeier 2 t woestynsout of pienk sout ½ t...
video

Oondgeroosterde mielies

10 min. + gaarmaak 40-45 min. 6-7 mense BESTANDDELE 6-7 heel mielies Vir die sous 1 t woestynsout of pienk sout ½ t growwe swartpeper 1 e olyfolie 1 e rou heuning 1 e mayonnaise (opsioneel) 2 t droë...

Bekendes