fbpx
Vrydag, November 22, 2019

Bykosse

botterboontjie en patat happiesvideo

Botterboontjie-en patathappies

10 min. + gaarmaak 20 min. 12 mense BESTANDDELE 1 groot rooi slaai-ui, gekap 1 e olyfolie 1 t rou heuning knippie woestyn- of pienk sout 1 blikkie botterboontjies, gedreineer en gewas. 1 t paprika 6 ekstra groot...

Lensiekoekies

BESTANDDELE 1 kg bruinlensies, oornag in water geweek 1 groot ui, gekap 1 groot aartappel, gerasper 1 groot wortel, gerasper 1 tamatie, fyngekap 4 eiers, geklits 80 g (1 pakkie) soppoeier 15 ml blatjang sout en swartpeper na...
video

Portobello-sampioene met moringa-krummels

5 min. + gaarmaak 20 min. 4-6 mense BESTANDDELE 6 portobello-sampioene 6 t olyfolie Vir die krummels 60 g amandelmeel 1 e quinoa 1 t knoffelvlokkies 1 t uiepoeier 1 t woestynsout of pienk sout 1 t droë basiliekruid 2 t...

Pynappel- en Soetrissie Hoendersosaties

BESTANDDELE: 2 Pynappels 2 Soetrissie 2 Rooi Uie 2 Teelepels Paprika 2 Teelepels Cayenne Speserye 2kg Hoender 8 Eetlepels Heuning 1 Teelepel Oreganum Sout en Peper 250ml Water 15ml Olyf Olie METODE: 1. Begin deur die hoender, pynappel, soetrissie en uie in...

Italiaanse blomkool

3 tot 4 porsies BESTANDDELE 1 rooi- of wit ui, gehalveer en in repies gesny ½ rooi soetrissie, in repies gesny 4 ml gekneusde knoffel sonneblom- of olyfolie 15 ml bruinsuiker sout en peper 1 x 410...
video

Oondgeroosterde botterskorsies

Voorbereiding: 5 minute Baktyd: 45 minute Porsies: 4 (2 per botterskorsie) BESTANDDELE: 2 middelslag heel botterskorsies 8 teelepel olyfolie (1 t per kwart) 2 g Oryx-woestynsout 2 g growwe swart peper 1 eetlepel rou heuning 2 g paprika 4...

Tandoori-hoenderslaai

6 porsies BESTANDDELE MARINADE 250 ml ongegeurde jogurt 10 ml garam masala 5 ml fyn gemmer 5 ml fyngekapte vars knoffel 5 ml borrie 5 ml sout 1 matige brandrissie, saadjies verwyder en fyngekap (opsioneel) 700 g ontbeende hoenderborsies, effens...

Kerrie-en-perske-pastaslaai

Lewer 8 porsies BESTANDDELE SOUS 125 ml tamatiesous 10 ml kerriepoeier 75 ml blatjang 60 ml olie 60 ml wit asyn 185 ml suiker sout na smaak SLAAI 500 g (1 pak) skulpienoedels 1 ui, fyn gekap 1 rooi soetrissie, ontpit en...

Gestoomde blomkool

5 min. + gaarmaak 15–20 min. BESTANDDELE 1 heel blomkool 1 heel blomkool 1 e rou heuning ½ t borrie ½ t paprika ½ t woestyn- of pienk sout ¼ t growwe swartpeper 1 e origanum METODE 1 Spoel die...
video

Pynappelgebak

5 min. + gaarmaak 15-20 min. 4-5 mense BESTANDDELE 1-2 pynappels, in ringe of skywe gesny Basis ¼ t kaneel 50 g amandelmeel Sous 2 e rou heuning sap van 1 lemmetjie 2 t karamelgeursel ¼ t woestyn- of pienk...
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!