Vrydag, September 20, 2019

Pynappel- en Soetrissie Hoendersosaties

BESTANDDELE: 2 Pynappels 2 Soetrissie 2 Rooi Uie 2 Teelepels Paprika 2 Teelepels Cayenne Speserye 2kg Hoender 8 Eetlepels Heuning 1 Teelepel Oreganum Sout en Peper 250ml Water 15ml Olyf Olie METODE: 1. Begin deur die hoender, pynappel, soetrissie en uie in...

Lensiekoekies

BESTANDDELE 1 kg bruinlensies, oornag in water geweek 1 groot ui, gekap 1 groot aartappel, gerasper 1 groot wortel, gerasper 1 tamatie, fyngekap 4 eiers, geklits 80 g (1 pakkie) soppoeier 15 ml blatjang sout en swartpeper na...

Blomkoolsteaks met borrie en komynsaad

BESTANDDELE: 1 groot kop blomkool 100 ml B-well Canola Oil 1 e borriepoeier 1 e geroosterde komynsaad 1 t fyn komynpoeier 2 e fyngekapte koljander, asook blare vir garnering 1 e vars uitgedrukte lemmetjiesap seesout en peper METODE: 1....
bacon-halumi

Halloumi in spek met romerige pestodoopsous

Lewer 2-3 porsies BESTANDDELE • 225 g halloumi-kaas • 8-10 repies spek • 15 ml pesto van jou keuse • 125 ml suurroom METODE 1. Stel die oond op 220 °C. 2. Sny die halloumi-kaas in 8-10...

Bekendes