Saterdag, Februarie 22, 2020

Hoofgereg

Pizza-hoender

20-30 min. + baktyd 15 min. 4-6 mense BESTANDDELE 6 hoenderborsies 50 g tamatiepasta 150 g babaspinasie in warm water geweek tot sag 30 g amandelmeel om bakplaat voor te berei en om laaste oor...

LIANIE MAY se Bosveld Burger

BESTANDDELE 2kg Maalvleis Sout en Peper Gemengde speserye Braai speserye Olyf Olie Broodrolle 3 Uie 2 Blikkies Sampioene 500ml Room 2 Pakkies Wit uiesop Garnering: Tamatie Agurkies Blaarslaai Kaas Pynappel Braaisous Burger METODE 1. Begin deur die rolletjies te sny. 2. Begin die maalvleis voor te brei, deur die maalvleis...

Stokvis met soetrissie en pynappel

5 min. + gaarmaak: 30 min. 5-6 mense BESTANDDELE 800 g (1 boks) gevriesde stokvisfilette 1 medium rooi-ui ’n halwe geel soetrissie ’n kwart vars pynappel, in stukkies gesny 1 e olyfolie 1 t woestynsout of pienk...

Bobotie

BESTANDDELE 1 kg bees- of skaapmaalvleis 2 uie, fyngekap 25 ml olie 1 sny witbrood 25 ml melk 250 ml gerasperde wortels 250 ml room 125 ml sultanas 60 ml wit- of rooiwyn 45 ml suiker 30 ml blatjang 30 ml...

Snoektert

Snoektert.

Rosyntjie-en-roosmarynvolstruissteak

5 min. + gaarmaak 15 min. BESTANDDELE 3-4 mense 1 e olyfolie 750 g volstruissteaks of -filette 1 t olyfolie 2 rooi slaai-uie, opgekap Marinade 4 e olyfolie 4 e rou heuning sap van 1 lemmetjie 2 t vanieljegeursel 2 handevol...
carbonara resep

Murgpampoentjie-carbonara

Murgpampoentjie-carbonara.

Tamatiebredie

BESTANDDELE 125 g blokkies spek 1 kg lamskenkels of lamsvel, in porsies gesny 1 hoenderaftrekselblokkie 125 ml kookwater 45 ml sultanas (opsioneel) 1,25 ml brandrissievlokkies 4 selderystingels, gekap 3 middelslagwortels, geskil en gekap 1 rooi soetrissie, ontpit en...

Tamari-en-Peppadew™ -maalvleis

5 min. + gaarmaak 15 min. 4–5 mense BESTANDDELE 1 e olyfolie 3 sprietuie, opgekap (insluitend die blare) 700 g ekstra maer maalvleis 400 g groenbone 2 t woestyn- of pienk sout 2 t origanum 2 e paprika,...

Osso bucco

6 porsies | 8-9 uur BESTANDDELE 30 ml koekmeel sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 6 dik skywe beesskenkel 30 ml botter 30 ml kanola-olie 2 uie, gekap 2 groot wortels, gekap 2 selderystingels, gekap 3 knoffelhuisies, fyngekap 300 ml...
King Price
TravelRite

Bekendes