Vrydag, November 15, 2019

Hoofgereg

Bief-en-tamatiebredie

6 porsies | 6 uur BESTANDDELE 15 ml kanola-olie 1 ui, fyngekap 3 middelslagwortels, in ringe gesny 3 selderystingels, gekap 1 kg beesblad, in blokkies gesny 1 x 410 g-blikkie gekapte tamaties 250 ml hoenderaftreksel 30 ml suiker 3...

Soja-en-gemmerhoender

PRUTPOT RESEP 4 porsies | 6-7 uur BESTANDDELE: 80 ml sojasous 30 ml donker bruinsuiker 5 knoffelhuisies, dun gesny 160 ml gekapte vars koljanderblare, en takkies vir versiering 1 stuk vars gemmer (ongeveer 5 cm lank),...

Osso bucco

6 porsies | 8-9 uur BESTANDDELE 30 ml koekmeel sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 6 dik skywe beesskenkel 30 ml botter 30 ml kanola-olie 2 uie, gekap 2 groot wortels, gekap 2 selderystingels, gekap 3 knoffelhuisies, fyngekap 300 ml...

Gevlokte varkvleis

Prutpotkos maak ’n mens sommer warm van binne af buite toe. Dis trooskos op sy beste, en net die ding om die winter uit jou kombuis te verdryf. 8-10 porsies...

Gemmer-en-knoffel-beesroerbraai

Voorbereiding: 10 minute Gaarmaak tyd: 20-25 minute Porsies: 4 BESTANDDELE 2 eetlepels sesamolie 1 medium rooi slaaiui of ’n hand vol van die klein rooi slaaiuitjies 1 opgehoopte teelepel vars knoffel 1 opgehoopte teelepel fyngerasperde, vars...

Smoorsnoek

BESTANDDELE Groente-olie - 60ml Ui - 180g Gerookte snoek - 500g Een brandrissie rooi of groen Bevrore ertjies - 410g Blatjang -125 ml Knippie sout en peper vir smaak METODE ...

Oondbraaistuk met koffiesous

6 tot 8 porsies 1,5 kg beesoondbraaistuk sout en varsgemaalde swartpeper Koffiesous olie vir smeer 5 ml sout 5 ml varsgemaalde swartpeper kardemom- en koljandersaad 1 ui, gekap 4 ml gekneusde knoffel 300 ml sterk koffie 15 ml brandewyn 30 ml...

Spaghetti met hoenderfrikkadelle

4 porsies BESTANDDELE FRIKKADELLE 500 g hoendermaalvleis 1 groot eier 125 ml broodkrummels 5 ml sout 2,5 ml varsgemaalde swartpeper 125 ml fyngekapte vars pietersielie 10 ml fyngekapte vars tiemie 10 ml fyngekapte vars salie 10 ml fyngekapte vars roosmaryn PASTASOUS 45...

Hoenderbobotie

4-6 porsies BESTANDDELE 15 ml kanola-olie 2 uie, fyngekap 15-20 ml masala 5-10 ml borrie 5 ml fyn komyn 5 ml fyn gemmer 1 hoender, gaar en ontbeen 50 ml sultanas sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 80 ml mayonnaise 20...

Oros-hoender

4-6 porsies BESTANDDELE 1 ui, gekap 12 hoenderboudjies sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 1 groen soetrissie, ontpit en in repies gesny 1 rooi soetrissie, ontpit en in repies gesny 1 geel soetrissie, ontpit en in...
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!