fbpx
Vrydag, November 22, 2019

Hoofgereg

Marokkaanse hoender

4 porsies BESTANDDELE 1 groot ui, gekap 3 knoffelhuisies, fyngekap 280 ml hoenderaftreksel sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 4 ontbeende hoenderborsies, in die lengte halveer 1 x 410 g-blikkie gekapte tamaties 10 ml fyn kaneel 5 ml...

Hoender-en-lensieburgers

4 porsies BESTANDDELE 400 g hoendermaalvleis krummels van 1 sny witbrood 1 x 400 g-blik lensies, gedreineer en liggies fyngedruk fyngerasperde skil van halwe suurlemoen 5 ml gemengde kruie 10 ml kanola-olie 4 volgraan broodrolletjies, in die...

Roerbraaihoender met heuning

4 porsies BESTANDDELE 10 ml kanola-olie 3 klein hoenderborsfilette, in dun repies gesny 5 ml fyngerasperde vars gemmer 1 bossie Chinese kool (bok choy), grofgekap 100 g babamielies, in die lengte gehalveer 50 g mangetout (snow...

LIANIE MAY se Bosveld Burger

BESTANDDELE 2kg Maalvleis Sout en Peper Gemengde speserye Braai speserye Olyf Olie Broodrolle 3 Uie 2 Blikkies Sampioene 500ml Room 2 Pakkies Wit uiesop Garnering: Tamatie Agurkies Blaarslaai Kaas Pynappel Braaisous Burger METODE 1. Begin deur die rolletjies te sny. 2. Begin die maalvleis voor te brei, deur die maalvleis...

Tamatiebredie

BESTANDDELE 125 g blokkies spek 1 kg lamskenkels of lamsvel, in porsies gesny 1 hoenderaftrekselblokkie 125 ml kookwater 45 ml sultanas (opsioneel) 1,25 ml brandrissievlokkies 4 selderystingels, gekap 3 middelslagwortels, geskil en gekap 1 rooi soetrissie, ontpit en...

Bobotie

BESTANDDELE 1 kg bees- of skaapmaalvleis 2 uie, fyngekap 25 ml olie 1 sny witbrood 25 ml melk 250 ml gerasperde wortels 250 ml room 125 ml sultanas 60 ml wit- of rooiwyn 45 ml suiker 30 ml blatjang 30 ml...

Sosaties met kerriesous

BESTANDDELE 100 ml melk sout en peper na smaak 3 ml fyn gemmer 20 ml fyn koljander 2 lourierblare 1 knoffelhuisie, gekneus 1 kg lamsboud, in blokkies gesny KERRIESOUS 2 middelslag-uie, gekap 60 ml botter of margarien 15 ml kerriepoeier 10...

Snoektert

Snoektert.

Tjoppies met geroosterde groente

Tjops met geroosterde groente.

Filet-en-tamatie-kebab

Filet-en-tamatie-kebab resep.
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!