Vrydag, Julie 10, 2020

Hoofgereg

Oros-hoender

4-6 porsies BESTANDDELE 1 ui, gekap 12 hoenderboudjies sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 1 groen soetrissie, ontpit en in repies gesny 1 rooi soetrissie, ontpit en in repies gesny 1 geel soetrissie, ontpit en in...
Mokka-Franse Roosterbrood

Mokka-Franse roosterbrood

5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense BESTANDDELE 1 t olyfolie 4 snye 100% rogbrood of ander brood Vir die eiermengsel 6 eiers 1 t woestynsout of pienk sout 2 t karamelgeursel 2 t rou...

Tamari-en-Peppadew™ -maalvleis

5 min. + gaarmaak 15 min. 4–5 mense BESTANDDELE 1 e olyfolie 3 sprietuie, opgekap (insluitend die blare) 700 g ekstra maer maalvleis 400 g groenbone 2 t woestyn- of pienk sout 2 t origanum 2 e paprika,...

Spaghetti met hoenderfrikkadelle

4 porsies BESTANDDELE FRIKKADELLE 500 g hoendermaalvleis 1 groot eier 125 ml broodkrummels 5 ml sout 2,5 ml varsgemaalde swartpeper 125 ml fyngekapte vars pietersielie 10 ml fyngekapte vars tiemie 10 ml fyngekapte vars salie 10 ml fyngekapte vars roosmaryn PASTASOUS 45...

Pangebraaide hoender-dye met knoffel en heuning

5 min. + gaarmaak 10–15 min. 5–6 hoenderdye BESTANDDELE 1 t olyfolie 5-6 hoenderdye 2 e rou heuning 1 t woestyn- of pienk sout 1 t paprika, opgehoop 2 g droë origanum 2 t vars knoffel vars origanum vir...
calamari resep

Gekrummelde oondgeroosterde calamari

10 min. + gaarmaak 20 min. 4-5 mense BESTANDDELE 400-500 g calamari van keuse 2-3 e rou heuning 2 eiers, geklits Vir die krummels 60 g amandelmeel 1 t knoffelvlokkies 1 t uiepoeier 1 t woestyn- of pienk sout 1...
quinoa resep

Quinoa-en-keker-ertjie-patties

10 min. + 5-10 min 6-8 mense BESTANDDELE 2 e olyfolie 1 k vooraf gekookte quinoa, gegeur met woestynsout en droë pietersielie 1 blikkie keker-ertjies gedreineer, afgespoel en fyngemaak 1 klein rooi slaai-ui, fyn opgesny 1...

Gevlokte varkvleis

Prutpotkos maak ’n mens sommer warm van binne af buite toe. Dis trooskos op sy beste, en net die ding om die winter uit jou kombuis te verdryf. 8-10 porsies...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!