Donderdag, Junie 27, 2019

Voorgereg

Murgpampoentjiesop

Prutpotkos maak ’n mens sommer warm van binne af buite toe. Dis trooskos op sy beste, en net die ding om die winter uit jou kombuis te verdryf. 6 porsies...

Gevulde croissants

Vul ’n aantal croissants met verskillende vulsels en rangskik dit op groot opdienborde sodat elkeen kan eet waarvoor hulle lus het. Kies uit die volgende vulsels of maak jou eie....

Korslose souttert

BESTANDDELE 45 ml botter 45 ml koekmeel 30 ml mielieblom 500 ml melk 4 groot eiers, geklits 500 ml gerasperde kaas 45 ml gerasperde ui 2 x 300 g (2 blikkies) soutvleis, fyngemaak 10 ml mosterdpoeier sout, peper, paprika...

Heerlike boontjiesop

BESTANDDELE 500 g droëbone van jou keuse, oor­nag in koue water geweek 1 lourierblaar 30 ml kanola-olie 2 wortels, geskil en gekap 2 selderystingels, gekap 2 preie, goed skoongemaak en fyngesny 4 knoffelhuisies, fyngekap 125 ml fyngekapte...
quiche

Spinasie-en-feta-quiche

Spinasie-en-feta-quiche.

Gevulde soetrissies

B-well Canola Oil is hartvriendelik en bevat gesonde onversadigde vette.
Jenna Clifford
Riverside Sun

Bekendes

111,654AanhangersLike
13,559VolgelingeVolg
10,247VolgelingeVolg
2,311IntekenaarsTeken aan
Jenna Clifford
Riverside Sun