Saterdag, September 21, 2019

[3MinuteSelfhelp OUDIO] Nalatenskap

Episode 6: Nalatenskap #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 
video

[3MinuteSelfhelp VIDEO] Nalatenskap

Episode 6: Nalatenskap #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 
fokus

HOE OM… op wat regtig belangrik is, te fokus

Of jy ’n tuisteskepper is of in ’n kantoor werk, daar is dinge wat jou tyd steel. Só keer jy dat onbenullighede jou aandag aflei. 1. Verminder die opsies om...
wees dankbaar

Wees dankbaar

Ons moes almal al teleurstellings en onregverdige situasies hanteer. Die uitdaging is om te keer dat bitterheid in ons hart kom nesmaak deur te fokus op dit wat goed is...
video

[3MinuteSelfhelp VIDEO] Geld en geluk

Episode 5: Geld en geluk #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 
Nadia Herbst

My ambisie het my deurgedra

“Om jou drome te verwesenlik verg deursettingsvermoë buite jou gemaksone” ‒ NADIA HERBST, 7de Laan-aktrise Aan die begin was dit nuwe strate, nuwe plekke en ek wat my weg in...

[MENTORKLAS OUDIO] Gryp vandag en laat gister agter…

Te veel mense word vasgevang deur die ankers van gister – daardie slegte, hartseer dinge wat jou keer om voluit te leef. ’n Skip is nie gemaak om geanker te...
video

[MENTORKLAS VIDEO] Gryp vandag en laat gister agter…

Te veel mense word vasgevang deur die ankers van gister - daardie slegte, hartseer dinge wat jou keer om voluit te leef. ’n Skip is nie gemaak om geanker te...

[3MinuteSelfhelp OUDIO] Geld en geluk

Episode 5: Geld en geluk #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 

Laat jou huwelik vir jou werk!

Ongeag hoe lief en verlief jy op jou troudag was, wat is die kans dat jy steeds elke dag so sal voel? Hoe leer jy jou maat se taal...

Bekendes