Vrydag, Julie 10, 2020

Jy net beter

Neem beheer oor jou finansies

Neem beheer oor jou finansies

As jy jou finansiële situasie wil verbeter, sal jy anders oor geld moet dink. Praktiese raad om jou gewoontes te verander en jou finansies te verbeter, ongeag hoeveel kapitaal...
Hoe om eenvoudiger te leef

HOE OM… eenvoudiger te leef

Jou huis is vol goed en sentimentele dinge wat jy oor jare opgegaar het. Raak eerder ontslae van die chaos en kry ’n eenvoudiger lewe. Behou die herinneringe en raak...
Nathanya Van Zyl Chapman

Staan julle sterk teen versoekings?

Versoeking. Soms herken ons dit en soms nie. Soms kies ons om dit raak te sien en ander kere nie. Dit is vrek moeilik om jou begeertes te weerstaan as...
Elizma Theron

Tussen aanvaar en verander

Vir Elizma Theron is dit bevrydend om sommige hindernisse sonder verset te aanvaar, maar die eintlike geheim is om te weet wanneer jy moet aanvaar en wanneer jy moet...

Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie

Episode 8: Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer ’n Mens maak talle onaangename gebeurtenisse in jou lewe bymekaar; dit kleef aan jou psige soos mossels aan ’n...

Ken jy ook woedebevange mense?

Episode 9: Ken jy ook woedebevange mense? #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 
droom

Droom met die eindpunt in gedagte

Die lewe verloop nie soos ons dit beplan nie. Dit beteken nie dat probleme jou van stryk af hoef te bring nie. Fokus op die resultaat en nie op...
vrees

Laat jy toe dat vrees jou oorheers?

Almal is soms angstig. Dis nie verkeerd om bang te wees nie, maar jy hoef nie toe te gee aan die verlammende effek daarvan nie. Gaan doen wat jy...
risiko's neem

Die moed om risiko’s te neem

Dit was dalk in die verlede moontlik om by punt B uit te kom sonder om risiko’s te neem. Maar in die toekoms sal ons meer kanse moet begin...
meer energie

Hoe om… meer energie te kry

Die rede vir jou moegheid is nie noodwendig ’n ongesonde dieet of onfiksheid nie. ’n Slegte  bui of negatiewe gedagtes kan dalk die oorsaak wees. Vermy negatiewe mense wat jou...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!