Maandag, Julie 13, 2020

Jy net beter

Vir verandering, wat kan jy doen?

Jy is lus vir ’n nuwe begin. Die res van jou lewe kan egter slegs anders lyk as jy jou gewoontes en optrede verander. Dink aan die prys wat jy...
meer energie

Hoe om… meer energie te kry

Die rede vir jou moegheid is nie noodwendig ’n ongesonde dieet of onfiksheid nie. ’n Slegte  bui of negatiewe gedagtes kan dalk die oorsaak wees. Vermy negatiewe mense wat jou...

Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie

Episode 8: Vergifnis is nie ’n gevoelsdaad nie #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer ’n Mens maak talle onaangename gebeurtenisse in jou lewe bymekaar; dit kleef aan jou psige soos mossels aan ’n...
gelukkig wees

Wat kan jy dóén om gelukkig te wees

Geluk is nie ’n keuse nie. Dis ook nie ’n gevoel nie. Dis ’n besluit om weer jou sprankel terug te kry, deur die regte dade. Ons help jou...

Jy is gebore om besonders te wees!

Glo jy sukses is net vir ander? Hierdie leuen is jou grootste vyand. Jy mág uitstaan en word wie jy bedoel is om te wees, sê LYNETTE BEER. Elke mens...

Olimpiese swemmer Marianne Kriel se droom om ma te word

Ons Olimpiese ster MARIANNE KRIEL is weer tuis en borrel van vreugde oor ’n nuut ontdekte liefde, wat destyds soos ’n verlore droom gevoel het. Die Olimpiese oomblik was vir...

HOE OM… te sorg dat mense jou raaksien

Is jy een van daardie vroue wat saam met die meubels in ’n vertrek wegsmelt sodat ander jou miskyk? Nie meer lank nie... 1. Vind uit hoekom party mense so...
fokus

HOE OM… op wat regtig belangrik is, te fokus

Of jy ’n tuisteskepper is of in ’n kantoor werk, daar is dinge wat jou tyd steel. Só keer jy dat onbenullighede jou aandag aflei. 1. Verminder die opsies om...
vrees

Laat jy toe dat vrees jou oorheers?

Almal is soms angstig. Dis nie verkeerd om bang te wees nie, maar jy hoef nie toe te gee aan die verlammende effek daarvan nie. Gaan doen wat jy...

[3MinuteSelfhelp VIDEO] Geld en geluk

Episode 5: Geld en geluk #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!