Sondag, Oktober 20, 2019
video

[3MinuteSelfhelp VIDEO] Geld en geluk

Episode 5: Geld en geluk #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Kliek hier vir meer episodes. 

Vergewe. Vergeet. Laat gaan.

Hoeveel van ons leef met die pyn van teleurstelling in mense – en ons weier om daardie gewig af te laai? Dalk het ’n onderwyser vir jou gesê jy sal...
fokus

HOE OM… op wat regtig belangrik is, te fokus

Of jy ’n tuisteskepper is of in ’n kantoor werk, daar is dinge wat jou tyd steel. Só keer jy dat onbenullighede jou aandag aflei. 1. Verminder die opsies om...

Jy kan ophou skuldig voel!

Vroue verspil kosbare energie en tyd deur hulleself te verwyt. Hier is die dinge waaroor ons die meeste tob en raad hoe om dit te bestuur. Gevoelens van skuld kan...

HOE OM… te sorg dat mense jou raaksien

Is jy een van daardie vroue wat saam met die meubels in ’n vertrek wegsmelt sodat ander jou miskyk? Nie meer lank nie... 1. Vind uit hoekom party mense so...

Luister na daardie stemmetjie!

Jy reken dalk dat net logiese denke en kennis jou help om besluite te neem. Daar is egter nog ’n faktor – intuïsie kan jou lewe red. Het jy al...
liggeraak.jpg

Spring jy te vinnig op jou perdjie?

Laat iemand nou net die verkeerde woord sê en jy is op jou perdjie. Maar wat lê agter jou liggeraaktheid en hoe raak jy daarvan ontslae?   Laat iemand nou net...

Gebore om besonders te wees!

Glo jy sukses is net vir ander? Hierdie leuen is jou grootste vyand sê Lynette Beer. Jy mág uitstaan en word wie jy bedoel is om te wees. Elke mens...

Wat as die lewe jou versmoor?

Jy lag nooit meer nie, trouens, jy is sielsmoeg. Pasop! Jy is dalk na aan uitbrand. Grense vir jouself en ander is die groot geheim. Jy lag nooit meer nie,...

Dis tyd vir kop skoonmaak!

As jou gedagtes deurmekaar is, gaan jou lewe dieselfde lyk. Orden jou denke en maak plek vir positiewe deurbrake, kreatiewe idees, groter vryheid – en vrede. Jy kan vasval in...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes