Sondag, Oktober 20, 2019

Haal die byt uit kritiek

Almal wil graag komplimente hê en niemand hou van negatiewe kommentaar nie. Tog hoef jy nie bang te wees vir kritiek nie. Maak dit liewer jou vriend! “As jy nie...

Totsiens vir die groen monster

Jy het nie jou vriendin se slim kinders, jou sussie se lyf of jou kollega se verhoging nodig nie. Raak dus ontslae van jaloesie en wees gelukkiger! Stel jou voor...

Jy kan ophou skuldig voel!

Vroue verspil kosbare energie en tyd deur hulleself te verwyt. Hier is die dinge waaroor ons die meeste tob en raad hoe om dit te bestuur. Gevoelens van skuld kan...

Vergeet van gemiddeld wees!

Dit is dalk tyd om jouself uit daag om meer te doen en te bereik as wat jy tot dusver gedoen het. Wees dapper en waag die kans! As jong...

Luister na daardie stemmetjie!

Jy reken dalk dat net logiese denke en kennis jou help om besluite te neem. Daar is egter nog ’n faktor – intuïsie kan jou lewe red. Het jy al...

Die onwetende junkie

Skoene, vitamiene, koffie of oefen? As jy nie sonder dit kan klaarkom nie het jy waarskynlik die dowwe lyn tussen passie-hê en verslaaf-wees oorgesteek.

Vergeet van perfek wees

Kollegas en vriendinne vermy jou en selfs manlief en die kroos loop katvoet. Jy dryf almal tot raserny met jou hoë standaarde. Maar jy kán verander!

Ja, jy kán jou drome waar maak

Daar is vroue wat berge uitklim, lande regeer en miljoene rande se begrotings hanteer. Dan is daar die res van ons. Maar jy kan sukses behaal! Jy wens jy was...

Wat as die lewe jou versmoor?

Jy lag nooit meer nie, trouens, jy is sielsmoeg. Pasop! Jy is dalk na aan uitbrand. Grense vir jouself en ander is die groot geheim. Jy lag nooit meer nie,...

Wanneer konflik goed is vir jou

Daar is min mense wat baklei as dit regtig nodig is. Die meeste probeer die vrede bewaar. Tog kan konflik ook goed wees vir jou. Daar is min mense wat...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes