Saterdag, September 22, 2018

Bekendes

Dis hoekom ek soggens opstaan

Anna Davel staan elke dag op om al die nuwe geleenthede wat na haar kant toe kom, aan te gryp. Elke nuwe ervaring help haar om te groei. Wat my...
video

[VIDEO] Hoe verwerk mens verwerping

Ons voel almal van tyd tot tyd verstote. Anna Davel vertel hoe sy met ’n gevoel van verwerping saamleef.

Teleurstelling bepaal nie jou toekoms nie

Hanlé Barnard is dankbaar vir die lesse wat sy uit terugslae geleer het. Sy weet ook dat jy nie in vrees daarvoor kan leef nie. Net soveel keer as wat...

Om eerlik te wees met jouself

Tracey Lange glo dat die waarheid ’n mens vrymaak. Die oomblik dat jy dit in die oë kyk, kan jy regtig die verlede laat los. Mense jok vir hulleself omdat...
video

[VIDEO] Hoe om jou gedagtes af te skakel

Soos baie van ons kan Hanlé Barnard haarself ook moeg dink, maar sy moes leer om haar brein te laat rus.

“Die lewe is nie ʼn reguit pad nie”

Lika Berning voel dat jy buigsaam moet wees om jou doelwitte te bereik. As jy by verandering kan aanpas, sal niks jou moed breek nie.
video

[VIDEO] Hoe hanteer mens sarkastiese of kritiese opmerkings?

Almal van ons moet negatiewe opmerkings hanteer. Tracey Lange deel wat sy dink die beste manier is om dit te hanteer.
Desiré Gardner

Waarom ek soms nee sê

Al is dit vir hulle eie beswil, is dit moeilik om vir kinders nee te sê. Desiré Gardner vertel hoe sy dit doen. “Des...” Nog voor my ma haar sin...
video

Lika Berning – Hoe om negatiewe emosies te hanteer

Almal van ons sukkel met negatiewe emosies soos hartseer of woede. Lika Berning vertel hoekom dit ’n goeie ding is.

Wat met jou gebeur, is nie wie jy is nie

Tinarie van Wyk Loots erken dat omstandighede soms oorweldigend kan wees. Dan is dit belangrik om kalm te bly en nie toe te laat dat dit jou eiewaarde beïnvloed nie.
Du Preez Stoltz

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,548IntekenaarsTeken aan
Du Preez Stoltz