Woensdag, September 18, 2019
video

[VIDEO] Sonder mure kan jy juis voluit leef

“Weerloos” laat ’n mens dink aan iemand wat gaan seerkry, maar Cordelia sien dit heeltemal anders.
video

[VIDEO] Hoe hanteer mens sarkastiese of kritiese opmerkings?

Almal van ons moet negatiewe opmerkings hanteer. Tracey Lange deel wat sy dink die beste manier is om dit te hanteer.

Teleurstelling bepaal nie jou toekoms nie

Hanlé Barnard is dankbaar vir die lesse wat sy uit terugslae geleer het. Sy weet ook dat jy nie in vrees daarvoor kan leef nie. Net soveel keer as wat...
video

[VIDEO] Hoe om jou gedagtes af te skakel

Soos baie van ons kan Hanlé Barnard haarself ook moeg dink, maar sy moes leer om haar brein te laat rus.

Dis hoekom ek soggens opstaan

Anna Davel staan elke dag op om al die nuwe geleenthede wat na haar kant toe kom, aan te gryp. Elke nuwe ervaring help haar om te groei. Wat my...

Luister na jou eie stem

Aktrise Sandi Schultz dink nie intuïsie is noodwendig so geheimsinnig soos dit klink nie. Dis net jou brein wat vinniger dink as wat jy agterkom. My intuïsie het my gelei...
Elizma Theron

Tussen aanvaar en verander

Vir Elizma Theron is dit bevrydend om sommige hindernisse sonder verset te aanvaar, maar die eintlike geheim is om te weet wanneer jy moet aanvaar en wanneer jy moet...
video

Lika Berning – Hoe om negatiewe emosies te hanteer

Almal van ons sukkel met negatiewe emosies soos hartseer of woede. Lika Berning vertel hoekom dit ’n goeie ding is.
video

[VIDEO] Hoe verwerk mens verwerping

Ons voel almal van tyd tot tyd verstote. Anna Davel vertel hoe sy met ’n gevoel van verwerping saamleef.

Skep die lewe wat jy graag wil hê

As jy tevrede met jou lewe wil wees, moet jy groot droom, glo Nádine, maar ook aanhou om jou drome aan te pas. Ek het nog nie die lewe van...

Bekendes