Maandag, September 16, 2019

[OUDIO] Laat jou huwelik vir jou werk!

Ongeag hoe lief en verlief jy op jou troudag was, wat is die kans dat jy steeds elke dag so sal voel? Hoe leer jy jou maat se taal...

Weet wat depressie regtig is

Weet jy wat depressie regtig is? Het jy ’n idee van die val en opstaan, twyfel en vertrou, wanhoop en hoop waardeur depressielyers gaan? Hoe help jy iemand wat...
video

[LeesLeerLeef VIDEO] Weet wat depressie regtig is

Johan Laten praat oor depressie sodat jy die simptome herken én die siekte beter kan verstaan.

[LeesLeerLeef OUDIO] Weet wat depressie regtig is

Johan Laten praat oor depressie sodat jy die simptome herken én die siekte beter kan verstaan.

Gebore om besonders te wees!

Glo jy sukses is net vir ander? Hierdie leuen is jou grootste vyand sê Lynette Beer. Jy mág uitstaan en word wie jy bedoel is om te wees. Elke mens...

Ontdek wat jy regtig werd is

Geld en geluk gaan nie noodwendig hand aan hand nie. Met die regte siening van jouself sal jy suksesvol wees en jou drome bewaarheid. “Wat is jou kosbaarste bate en...

Waag dit om te droom!

Elke vrou het ’n droom wat sy diep in haar hart bêre. Maar hoor hier: Dis nooit te laat om dit te begin leef nie!

Só moet jy omgee, soos Jesus

Ander se probleme en moeilike omstandighede móét vir jou saak maak. Wat beteken dit om om te gee in so ’n mate dat dit ’n verskil maak?
Liesel Krause-Wiid

Kyk in geloof na jou lewe

Ons vertrou maklik op dinge wat ons kan sien en wat ons kan beplan. Liesel Krause-Wiid sê ons moet eerder in geloof na alles kyk. Ons vertrou maklik op dinge...
Wouter Snyman

Doelwitte maak jou drome realiteit

’n Droom sonder aksie bly maar net ’n verbeeldingsvlug. Volgens Wouter Snyman moet jy doelwitte stel om seker te maak jou droom word realiteit. ’n Droom sonder aksie bly maar...

Bekendes