Dinsdag, Januarie 23, 2018

SELF kenner

Hoop in moeilike tye

Baie mense wonder hoe kan hulle met meer hoop lewe terwyl dit voel of krisisse en uitdagings hulle van alle kante tref. Baie mense wonder hoe kan hulle met meer...

Om die beste te wees

Hou op om ander te probeer beïndruk of jouself gedurig met ander te vergelyk. Niemand het nog ooit heeltemal daarin geslaag om mense te behaag nie. Begin eerder soos...
Catherine van Heerden

[VIDEO] Hoe om ... my vrese te oorkom

Daar is verskillende maniere waarop jy die dinge wat jou paniekerig maak, kan oorkom: Jy moet jou vrees wíl oorkom. Daar is verskillende maniere waarop jy die dinge wat jou...
Catherine van Heerden

Leef met selfvertroue

Kom ons wees eerlik: Vrees is ’n kragtige emosie. Dit kan maak dat jy nie voluit leef nie omdat dit jou in ’n wurggreep van weerloosheid en magteloosheid kan...
catherine_van_heerden_nuut.jpg

Dink ook aan ander

Die Westerse lewenshouding het behoorlik onder ons posgevat. Dis ’n geval van me, myself and I. Maar ons is eintlik hier om te dien en ’n verskil in die...
Catherine van Heerden

[VIDEO] Ontdek wat jy goed kan doen, en gebruik dit

Sommige mense sukkel om hulle unieke gawes en talente te identifiseer, maar dit beteken nie hulle het niks ontvang nie. Sommige mense sukkel om hulle unieke gawes en talente te...
Catherine van Heerden

[VIDEO] Leer en groei deur uitdagende en onbekende tye

Daar is een groot rede hoekom mense teen verandering skop, en dit is vrees. Ja, ons is bang vir wat ons gaan verloor, bang om uit ons gemaksone te...
Catherine van Heerden

Hoe om ... nie teen verandering te skop nie

Jy ken natuurlik die gesegde: Verandering is die enigste konstante. Selfkenner: Catherine van Heerden GRATIS Die e-boek, 50 vrae om jouself te vra teen 50, kan gratis afgelaai word tot 30 April...
catherine_van_heerden.png

[VIDEO] Beskou spanning en konflik as geleenthede vir groei

Almal in die huis loop draaie om mekaar. Die spanning loop hoog, maar jy bly eerder stil om die vrede te bewaar. Moet jy die situasie probeer oplos of...
Catherine van Heerden

Hoe om ... jouself moed in te praat

Jy sukkel om sekere take afgehandel te kry, want jy het eenvoudig nie lus om dit te doen nie. Hoe bly jy gemotiveerd om klaar te maak wat jy...

Bekendes

104,328AanhangersLike
8,640VolgelingeVolg
9,891VolgelingeVolg
928IntekenaarsTeken aan