fbpx
Woensdag, November 20, 2019

SELF kenner artikel

Donker help om die lig te waardeer!

Ons hou die goeie tye in ons sak, maar die slegte tye in ons hart. Almal van ons moet leer om mislukkings te hanteer. Die lewe is vol uitdagings. Om...

Die geheim van gesondheid en geluk

Die gesegde “’n gesonde liggaam huisves ’n gesonde gees” is gedeeltelik waar. Dit wat binne-in jou omgaan, beïnvloed die uiterlike. As jy goed voel, gaan jy ook goed lyk. As...

Te haastig met jou drome?

Ware sukses en betekenis lê nie in die dinge wat ons ontvang nie, maar eerder in dit wat ons gee om ander se lewe beter te maak. Bepaal die sukses...

‘n Goeie naam is goud werd

’n Goeie naam is meer werd as goud en silwer. ’n Gesonde reputasie is in werklikheid die fondasie van jou lewe, want dit is waarop alles gebou word. As ’n...

Maak goeie keuses om die regte redes

Keuses beteken óf die een óf die ander een. Dis links of regs, goed of sleg. Alles in die lewe gaan uiteindelik oor dit wat ons kies. Van kleins af...

Bestuur die taal wat jou lyf praat

Jou man het nie ’n woord gesê nie, maar hy hoef ook nie. Hoe hy sy oë rol en hande in die sye staan, spreek boekdele. Sonder dat jy ’n...

Laat iemand met ’n glimlag agter

Dis die klein dingetjies wat belangrik is. Deur daar te wees vir ander en hulle menswaardig te laat voel, kan jy ’n lewe vir altyd verander. Jy het seker al...

Sê ja vir die regte dinge

Ons ervarings bepaal wat ons glo. Kies vandag hoe en wat jy beleef. Vind uit wat jou gelukkig maak sodat jy jou lewe daarmee kan vul. Die eienaar van ʼn groot...

Luister meer as wat jy praat

Daar is ’n handleiding of aanwysings vir baie dinge, maar nie vir mense nie. Om met mense om te gaan is die saak waarmee ons die meeste sukkel, veral...

Leer mense regtig ken

Elke mens verdien respek. Niemand is gemaak om ’n vloerlap te wees nie. En die lewe is te kort om oor alles ’n pity party te hou. As jy altyd...
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!