Saterdag, Desember 7, 2019

Koos van der Merwe

“Ek weet nou kinders grootmaak is ook ’n manier van aanbid“

Wanneer laas kon ek vir ’n naweek my skoene uitskop, net rustig gaan sit en my vir Hom afsonder? Die wonder beleef van ’n ontmoeting met Hom? Wat het...

Weet jy dat elke bekering in die hemel opgeskryf is?

Dit kom al ’n hele ruk. Eintlik weet Paul nie presies wanneer dit begin het nie. Was dit geleidelik of skielik? Miskien was dit nog altyd aan die gang....

Ek weet Hy sal nooit van my vergeet nie

Anton is ’n suksesvolle man. Vanuit sy kantoor op die boonste verdieping sien hy die berg, die stad en die see. Party mense bereik op twyfelagtige maniere wat hy...

Soms is die einde vir my die mooiste begin

Samson het nie gebedel nie. Hy het niks gesê nie, net daar gestaan. Gedaan. In sy oë kon jy sien hy het by ’n einde gekom. Die lang pad vanaf...

‘n Ongewone klaaglied in die Karoo laat my diep dink

Daar is ’n Karoo in sy stem. ’n Groot Karoo en ’n klein ene. Dis hoe dit is as Hy praat. Dis soos ver rantjies in die laatmiddag op...

“Soms besluit die karakters self wat met my storie gebeur”

Die voorreg van ’n skrywer is dat hy soms mag besluit wat met die karakters in sy storie gaan gebeur. Net soms. Want karakters het ’n manier om die...

“Versigtig met woorde, want dit skryf ‘n storie”

Elke lewe is ’n storie. Ons skryf ons lewens met woorde. Jy skryf jou storie, maar uiteindelik skryf jou storie jou. Die beste lewens kies baie versigtig wie hulle...

Ek maak klaar met gister en sien uit na môre

Niemand sou Joe kwalik geneem het as hy die verkeerde pad sou begin loop nie. Almal het dit eintlik maar verwag. Met sy ma wat so vroeg oorlede is en...
I love my smile
L'Aquila
Pretoria FM
Elite tente

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!