Dinsdag, Mei 26, 2020

MEDEWERKERS

Die oorwinning is behaal

Die Vrydagaand het ons al begin om die moraal te probeer dokter met al die rugbyliedjies wat ons op die internet kon opspoor. Dit was braaivleis, rugby ... en...
Jaco Strydom

Avontuur van die lewe

Die see is my terapeut. Ek het nou die dag vir meer as ’n week lank om Zanzibar geroei, en ek voel beter. Moenie ’n fout maak nie, dit...

Dié afspraak het gelei tot pleit en vergifnis

Ek het in ’n huis saam met vier broers en drie susters grootgeword. Agt kinders in drie slaapkamers op stapelbeddens. Tot vandag toe weet ek nie hoe dit gekom het...
Jaco Strydom

Die wyse donkie, trap uitdagings plat

Een van my gunstelingverhale gaan oor ’n baie slim donkie. Sy hele lewe lank moes hy ’n donkiekar sleep. Laat een nag val hy in ’n baie diep gat....
Jaco Strydom

As ek op ’n afstand betrokke is, raak ek selfsugtig

Die probleem is boundaries,” sê die berader agter die geelhoutlessenaar. “Jy sal moet leer om meer boundaries te hê.” Sy sê dit aspris in Engels, want sekere woorde klink net...

Ek moet steeds bid, al ken Hy my behoeftes

Die psalmdigter sê dat ’n mens nie één van die goeie dade van die Here mag vergeet nie. Ons moet dus die spesiale dinge wat al deur die lewe...
Jaco Strydom

Die kosbaarste geheim is God se teenwoordigheid in elke mens

In my kinderdae het ons as gesin dikwels in die Laeveld gaan kamp. Terwyl die meeste mense op kampstoele gesit en uitkyk het oor ruigtes en klowe, het ek...

Om werklik veilig te wees, moet ek my sekuriteit prysgee

Sekuriteit. Dit is baie meer as om jouself teen kriminele te probeer beskerm. Of om genoeg geld in die bank te hê sodat jy nie angstig hoef te wees...
Jaco Strydom

Geestelike groei verg moeite en goeie gewoontes

Die ou is vies, want sy vriend het gesê as hy begin oefen, gaan hy gewig verloor, ’n six-pack kry, fris word en fiks wees. “Dit werk nie,” sê hy...

“Ek weet nou kinders grootmaak is ook ’n manier van aanbid“

Wanneer laas kon ek vir ’n naweek my skoene uitskop, net rustig gaan sit en my vir Hom afsonder? Die wonder beleef van ’n ontmoeting met Hom? Wat het...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!