Dinsdag, Maart 31, 2020

Jaco Strydom

Jaco Strydom

As ek op ’n afstand betrokke is, raak ek selfsugtig

Die probleem is boundaries,” sê die berader agter die geelhoutlessenaar. “Jy sal moet leer om meer boundaries te hê.” Sy sê dit aspris in Engels, want sekere woorde klink net...
Jaco Strydom

Die kosbaarste geheim is God se teenwoordigheid in elke mens

In my kinderdae het ons as gesin dikwels in die Laeveld gaan kamp. Terwyl die meeste mense op kampstoele gesit en uitkyk het oor ruigtes en klowe, het ek...
Jaco Strydom

Geestelike groei verg moeite en goeie gewoontes

Die ou is vies, want sy vriend het gesê as hy begin oefen, gaan hy gewig verloor, ’n six-pack kry, fris word en fiks wees. “Dit werk nie,” sê hy...
Jaco Strydom

Het mense in hierdie wêreld almal dieselfde waarde?

Mag ons mense se waarde skat? Hulle waarde hang af van geld, status en vooroordeel. Een van die beste voorbeelde hiervan kry ons in privaat hospitale. Daar word lewens slegs...
Jaco Strydom

“Liefde” is ’n woordjie wat ons maklik gebruik

Teen ons yskas is ’n magneet met ’n foto van ’n ou oom en tannie wat hand aan hand kaal in ’n dam in hardloop. Dis net plooie en...

Stories, nie feite nie, oortuig mense om te glo

Ek is pas terug van tien dae saam met meer as ’n honderd jongmense op ’n uitreik. Dit was nie vervelig nie! Ons groep het bestaan uit erg uiteenlopende mense....

Die “wilde” Boek is vol bewyse van groot genade

Die Bybel is ’n wilde boek. As jy ’n fliek van alles in die heilige Boek sou maak, sou dit ’n twee tot agttien ouderdomsbeperking hê. Daar is mooi en...

Liefde is ’n groter motivering as wat sukses ooit kan wees

Die jongmense in ons Echo-gemeenskap kom uit gebroke huise. Baie van hulle het erge gedragsprobleme. Van hulle sit met wonde toegedien deur wrede ouers. Ander se ouers is dood...

Harte wat die mooi én die hartseer kan raaksien

Eenkeer is ek saam met ’n seun wat pas in een van ons Echo-huise ingetrek het, in die skoolhoof se kantoor. Die kind het vir die soveelste keer stokkiesgedraai en...
Jaco Strydom

“Kom eers af aarde toe as jy ander wil help”

Miskien ken jy ook hierdie grappie: ’n Vrou klim met haar babaseuntjie op ’n bus. Toe die kondukteur by haar kom, sê hy: “Mevrou, ek wil nou nie snaaks...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!