Maandag, Junie 1, 2020

Koos van der Merwe

‘n Ongewone klaaglied in die Karoo laat my diep dink

Daar is ’n Karoo in sy stem. ’n Groot Karoo en ’n klein ene. Dis hoe dit is as Hy praat. Dis soos ver rantjies in die laatmiddag op...

Ek weet Hy sal nooit van my vergeet nie

Anton is ’n suksesvolle man. Vanuit sy kantoor op die boonste verdieping sien hy die berg, die stad en die see. Party mense bereik op twyfelagtige maniere wat hy...

Weet jy dat elke bekering in die hemel opgeskryf is?

Dit kom al ’n hele ruk. Eintlik weet Paul nie presies wanneer dit begin het nie. Was dit geleidelik of skielik? Miskien was dit nog altyd aan die gang....

Ek maak klaar met gister en sien uit na môre

Niemand sou Joe kwalik geneem het as hy die verkeerde pad sou begin loop nie. Almal het dit eintlik maar verwag. Met sy ma wat so vroeg oorlede is en...

“Soms besluit die karakters self wat met my storie gebeur”

Die voorreg van ’n skrywer is dat hy soms mag besluit wat met die karakters in sy storie gaan gebeur. Net soms. Want karakters het ’n manier om die...

Om werklik veilig te wees, moet ek my sekuriteit prysgee

Sekuriteit. Dit is baie meer as om jouself teen kriminele te probeer beskerm. Of om genoeg geld in die bank te hê sodat jy nie angstig hoef te wees...

“Ek weet nou kinders grootmaak is ook ’n manier van aanbid“

Wanneer laas kon ek vir ’n naweek my skoene uitskop, net rustig gaan sit en my vir Hom afsonder? Die wonder beleef van ’n ontmoeting met Hom? Wat het...

Die grootste vaardigheid

Om iemand te sien wat regtig iets bemeester het, is altyd ’n inspirasie. Ek het êrens gelees om ’n meester in jou veld te word, verg minstens tienduisend uur...

Ek moet steeds bid, al ken Hy my behoeftes

Die psalmdigter sê dat ’n mens nie één van die goeie dade van die Here mag vergeet nie. Ons moet dus die spesiale dinge wat al deur die lewe...

Die oorwinning is behaal

Die Vrydagaand het ons al begin om die moraal te probeer dokter met al die rugbyliedjies wat ons op die internet kon opspoor. Dit was braaivleis, rugby ... en...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!