Maandag, Januarie 22, 2018

Mense

huwelik.jpg

7 Mites wat jou huwelik kan verwoes

Jy het geglo julle gaan vir altyd en altyd gelukkig wees. Toe gebeur dit nie. Sekere dinge wat jy oor die huwelik geglo het, was nie so waterdig waar...
32.jpg

’n Huwelik wat vir julle albei werk

Wens jy dat julle verhouding ’n bietjie meer opwindend was? Dat manlief dalk iets meer saam met jou sal doen en wys hy is daar? Hoe kan julle saamstem...
terug_skool_toe.png

10 stappe vir streslose oggende

Die kinders gaan weer terug skool toe en die malle gejaag begin ... Dit hoef nie so te wees nie! Hier is ons 10 idees om almal makliker en...
leuens.jpg

5 leuens wat jy nóóit moet glo nie

Wanneer jy met ’n kind geseën word, het vriende en familie altyd hope raad oor hoe om hom groot te maak. Jy glo hierdie reëls en hou daaraan vas,...
dewald_wasserfal.jpg

Wat dink hy as jy jou met ander vergelyk?

Dewald Wasserfall kies sommer die hasepad as hy agterkom vroue vergelyk hulleself met ander. Hoe so? Doen mans dit dan nie? Kan jy agterkom as daar onderlangs oor ander getjie-tjie...
gevaartekens_huwelik.jpg

3 gevaartekens in jou huwelik

Om nou en dan te baklei, is normaal, maar wanneer rusies sekere grense begin oorsteek, raak dit gevaarlik vir julle verhouding. Hier is ’n paar tekens om bedag op...
tieners_kommunikasie.jpg

5 geheime: laat jou kind só luister

Om te ontplof is soms al manier hoe jou tiener kommunikeer wanneer dinge warm raak. Hoe kry ’n mens dit reg om ’n beskaafde gesprek te hê en dat...
Paul_du_Toit.jpg

Knor Paul du Toit oor vroue se spieëltyd?

Nee, die gebrom op die agtergrond is nie die yskas se motor wat die gees gee nie ... Dis heel moontlik Paul du Toit wat wens jy wil klaarkry...
vakansie.jpg

Die A tot Z van vakansiepret

Dis alweer vakansie tyd, en terwyl die kinders juig is dit vir baie ouers ’n kopseer. Hoe hou jy hulle besig deur die Desember vakansie? Hier is die A...

Jou huwelik: kry hulp of kom uit?

Egskeiding? Moenie glo dat jy opgegee het nie, maar eerder dat jy gewaag het om jouself op te tel, en aan te gaan. Gerhard Steyn se ma, Linda, gee...

Bekendes

104,324AanhangersLike
8,636VolgelingeVolg
9,889VolgelingeVolg
928IntekenaarsTeken aan