Maandag, Julie 13, 2020

MENTORKLAS

Is jy realisties of negatief?

As jy hopeloos voel, beteken dit letterlik dat jy alle hoop verloor het. Maar wat gebeur as jy toelaat dat jou omstandighede jou toekoms bepaal? Ons ken almal oomblikke van...
Lizanne du Plessis

Basta met selfsugtige, bedorwe brokkies

Wie kry die skuld as jou kind altyd sy eie sin wil hê? As hy selfgesentreerd, geïrriteerd, en sonder simpatie of empatie teenoor ander optree? Hy wil hê wat hy...

[VIDEO] Is jy realisties of negatief?

As jy hopeloos voel, beteken dit letterlik dat jy alle hoop verloor het. Maar wat gebeur as jy toelaat dat jou omstandighede jou toekoms bepaal? Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike...
Liesel Krause Wiid

Loof Hom in krisistye

Soms woed die storms van die lewe so hewig dat ons begin twyfel of ons teen die branders van vrees en bekommernis kan staande bly. Dalk ervaar jy onoorkombare probleme...

[MENTORKLAS PODSENDING] Hou op om jou met ander te vergelyk

Ons vergelyk onsself gedurig met ander. Sosiale media het hierdie lokval in ’n groot put verander – ’n put wat 24–uur van die dag mense insluk! Jannie Putter, Leierskaps- en...
Lizanne du Plessis

[PODSENDING] Minder drama met jou kind

Om ’n wag voor jou mond te plaas en nie te ontplof as jy kwaad word nie, is een van die belangrikste eienskappe van ’n suksesvolle volwassene. Voelgoed Radio ·...

[VIDEO] Minder drama met jou kind

Om ’n wag voor jou mond te plaas en nie te ontplof as jy kwaad word nie, is een van die belangrikste eienskappe van ’n suksesvolle volwassene. Kliek hier vir...

[PODSENDING] Kyk fyner na aanlyn speletjies

Dis lekker om in ’n ander wêreld “te besoek” en jouself ’n bietjie te verloor en boonop speel jy saam met regte mense van regoor die wêreld. -RIANETTE LEIBOWITZ Kliek hier...

Kyk fyner na aanlyn speletjies

Dis lekker om in ’n ander wêreld “te besoek” en jouself ’n bietjie te verloor en boonop speel jy saam met regte mense van regoor die wêreld. Die jongspan speel...
Wouter Snyman

[VIDEO] Die voordele van lewensversekering

As jy in die knyp is, kan die versoeking groot wees om jou polisse te kanselleer. Maar moenie daardie fout maak nie. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap Kliek hier vir...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!