Dinsdag, Mei 26, 2020

MENTORKLAS

Verdien so ’n ekstra inkomste

As jy nie op die stadium is waar jy wil wees wat jou geldsake betref nie, is dit dalk tyd om jou eie besigheid te begin. As jy ekstra tyd...

Wat jy vandag kies, beïnvloed jou môre

Keuses, keuses... sommige is maklik, ander is gekompliseerd en kan jou lewe vir altyd in ’n ander koers stuur. Kies daarom slimmer. Jy wil iets so eenvoudig doen soos water...
Lizanne du Plessis

Jou woorde vorm jou kind

Wat kinders nodig het om hulle volle potensiaal te bereik, is wortels en vlerke – die een sal hulle anker en die ander sal hulle vrymaak. Wortels hou ’n plantjie...

‘n Goeie naam is goud werd

’n Goeie naam is meer werd as goud en silwer. ’n Gesonde reputasie is in werklikheid die fondasie van jou lewe, want dit is waarop alles gebou word. As ’n...
Liesel Krause-Wiid

Ek wil verander, maar hoe?

’n Erkende fout is halfpad oorwin. Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Jy sit in ’n vergadering en die partye...
Wouter Snyman

Wees kundig en maak meer geld

Die doel van welvaart is om meer geld in jou lewe te laat invloei deur middel van byvoorbeeld beleggings of ’n passiewe inkomste. Toe ek net begin leer het oor...
Lizanne du Plessis

Koester hulle verbeelding

Verbeelding – die woord klink opwindend en kreatief. Dit neem ’n mens terug na daardie sorgvrye kinderdae toe jy die prinses was en ’n weelderige paleis gebly het.

[VIDEO] Hoe om ‘n ware vriend te wees

Wees 'n vriend wat die beste in ander na vore bring. Iemand wat ander uitdaag om nog meer geloof, waagmoed en ’n sterker karakter aan die dag te lê. Jannie...

[VIDEO] Hy is lief vir jou, of jy uitblink of nie

Ons doen goeie dade omdat ons gered is, nie sodat ons gered moet word nie. Daar is ’n groot verskil. Om uit genade te leef beteken dat jou lewe...

Jou kind se woedeuitbarstings

Tantrums is kragtige emosionele storms. Dit kan ouer en kind totaal oorweldig, en hulle kwaad en magteloos laat voel. Gelukkig is daar iets wat jy kan doen. Daar is besliste...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!