Maandag, Mei 25, 2020

MENTORKLAS

[VIDEO] Wanneer jou kinders verskil

Net soos elke potjie sy eie deksel het wat presies pas, so moet ouers elke kind anders benader, hanteer en dissiplineer. Lizanne du Plessis, ouerskapkenner Kliek hier vir meer videos en...

[DIGITALE OUERSKAP VIDEO] Hoe kan jy weet of jy en jou gesin aan digitale...

  Kliek hier vir meer digitale ouerskap met Rianette Leibowitz.  

Bestuur die taal wat jou lyf praat

Jou man het nie ’n woord gesê nie, maar hy hoef ook nie. Hoe hy sy oë rol en hande in die sye staan, spreek boekdele. Sonder dat jy ’n...

[MENTORKLAS PODSENDING] Maak jou wildste drome waar

Jy kies wat jy sien. As jy nie hou van wat jy tot dusver bereik het of wie jy is nie, moet jy dalk anders begin kyk. Jannie Putter, Leierskaps-...

[VIDEO] Hoe kan ek God meer vertrou?

In essensie gaan vertroue nie oor hoe jy voel nie, want vandag kan jy vol vertroue wees en môre oorval die twyfel jou. Nee, geloof en vertroue kan nie...

[VIDEO] Hoe neem jy die regte besluit

Wat jy vandag kies, het ’n regstreekse invloed op hoe jou lewe môre gaan lyk. Ons is na God se beeld geskep, dus het ons ook onder meer die vermoë...

[VIDEO] Hoe verander jy jou ingesteldheid oor geld?

Wouter Snyman vertel hoe jy jou geldgedagtes kan verander – of dit wat jy oor geld geleer is toe jy klein was. Wouter Snyman, attooh! Kliek hier vir meer videos en...

Sê nee vir verkeerde skuld

Die beste raad vir geld leen is: Moet dit nie doen nie. As jy nie anders kan nie, loop katvoet vir die negatiewe effek van saamgestelde rente. Die een of...
Lizanne du Plessis

Roetine help jou kind beter saamwerk

Roetines en gewoontes – of dit speeltyd, etenstyd of Pappa se huistoekomtyd is – gee ’n element van voorspelbaarheid en dra by tot kalmte in ons besige lewens. As ons...

[VIDEO] Hanteer jou emosies as jou planne nie slaag nie

Die samelewing is nie baie genadig teenoor foute nie. Dit word nie eintlik geduld nie, en tweede kanse is maar skaars. Nogtans is mislukking deel van die lewe. Moenie dan...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!