Sondag, Maart 29, 2020

Liesel Krause-Wiid

Hy weet wat jy nodig het

Ons lewe teen ’n ongesonde pas. Ons is moeg, “op” gewerk, bekommerd, angstig en gestres. Ons dink ons pogings bepaal die uitkoms van ons lewe ... Ons dink ons is...

[VIDEO] Hoe kan ek God meer vertrou?

In essensie gaan vertroue nie oor hoe jy voel nie, want vandag kan jy vol vertroue wees en môre oorval die twyfel jou. Nee, geloof en vertroue kan nie...
Liesel Krause-Wiid

[OUDIO] Hoe kan ek God meer vertrou?

Die woord “vertrou” in Hebreeus beteken onder andere om jouself aan iemand anders vas te maak of om op iemand te leun. Maak jouself vas aan die Een wat...
Liesel Krause-Wiid

Hoe kan ek God meer vertrou?

Ons praat gedurig oor ons probleme as berge wat oorkom moet word, in plaas van om te praat met die Een wat berge versit. Die woord “vertrou” in Hebreeus beteken...
Liesel Krause-Wiid

Sien om na die natuur

Ons is gemaak uit die stof van die aarde, en ons het ’n spesifieke opdrag gekry om die aarde te bewerk, te bewoon en te bewaar. Te lank het mense...
Liesel Krause-Wiid

Wanneer woede jou onderkry

Om kwaad te word is normaal en partykeer selfs die dryfveer in jou lewe. Dink maar net aan woede oor onreg in die wêreld. Tog, as woede selfsugtig is, broei,...
Liesel Krause-Wiid

[Mentorklas OUDIO] Beheer jou woede

Om nie jou emosies te kan beheer nie, benadeel verhoudings en jou gesondheid. Boonop sit jy met hope skuldgevoelens na ’n woedeuitbarsting. Dit steel jou vreugde, en jy gaan...

[Mentorklas VIDEO] Beheer jou woede

Om nie jou emosies te kan beheer nie, benadeel verhoudings en jou gesondheid. Boonop sit jy met hope skuldgevoelens na ’n woedeuitbarsting. Dit steel jou vreugde, en jy gaan...
Liesel Krause-Wiid

[OUDIO] Weet jy regtig wat omgee is?

As jy jou eie lewe en dié van ander wil verryk, gee dan regtig om vir mense. Help waar jy kan en dien soos Jesus gedien het. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei,...

Weet jy regtig wat omgee is?

As jy jou eie lewe en dié van ander wil verryk, gee dan regtig om vir mense. Help waar jy kan en dien soos Jesus gedien het. Dit klink eenvoudig,...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!