Sondag, Maart 29, 2020

Liesel Krause-Wiid

Liesel Krause-Wiid

Hoe kan ek God meer vertrou?

Ons praat gedurig oor ons probleme as berge wat oorkom moet word, in plaas van om te praat met die Een wat berge versit. Die woord “vertrou” in Hebreeus beteken...

[VIDEO] As bekommernis aan jou knaag, begin bid

Ons los te dikwels gebed as ’n laaste uitweg. Ons vertel dikwels vir almal hoe groot die berg voor ons is, in plaas van om met die Een te...

[VIDEO] Daar is rustigheid in die gejaag

Baie mense voel moeg en oorlaai, met onrustigheid in hulle binneste. Die rede is waarskynlik die gesukkel om af te skakel. Ons is die “altyd aan”-generasie. Ons slimfone gaan selfs...

[VIDEO] Praat die taal wat almal verstaan

Niemand is bestand teen die liefde nie. Dit maak 'n hart van klip sag, en dien as die salf vir 'n stukkende wêreld. Dis 'n taal wat almal kan...
Liesel Krause-Wiid

Ek wil verander, maar hoe?

’n Erkende fout is halfpad oorwin. Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Jy sit in ’n vergadering en die partye...

[VIDEO] Hanteer jou emosies as jou planne nie slaag nie

Die samelewing is nie baie genadig teenoor foute nie. Dit word nie eintlik geduld nie, en tweede kanse is maar skaars. Nogtans is mislukking deel van die lewe. Moenie dan...

[VIDEO] Hoe kan ek God meer vertrou?

In essensie gaan vertroue nie oor hoe jy voel nie, want vandag kan jy vol vertroue wees en môre oorval die twyfel jou. Nee, geloof en vertroue kan nie...

Bly hoop in wanhopige tye

Iemand het gesê ’n mens kan 40 dae sonder kos klaarkom, drie dae sonder water, agt minute sonder suurstof, maar sonder hoop nie eers een sekonde nie. Meer as tweeduisend...

Kry vrede in die gejaag

Ons is almal op soek na vrede... vir ons land, gesin, huwelik en binneste. Maar in die gejaagdheid vind ons net ontevredenheid met die lewe. Baie mense voel moeg en...
Liesel Krause-Wiid

Wanneer woede jou onderkry

Om kwaad te word is normaal en partykeer selfs die dryfveer in jou lewe. Dink maar net aan woede oor onreg in die wêreld. Tog, as woede selfsugtig is, broei,...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!