Sondag, Maart 29, 2020

Jannie Putter

Hou op om jou met ander te vergelyk

Ons vergelyk onsself gedurig met ander. Sosiale media het hierdie lokval in ’n groot put verander – ’n put wat 24–uur van die dag mense insluk! Sedert sosiale media soos...

[MENTORKLAS OUDIO] Maak jou wildste drome waar

Jy kies wat jy sien. As jy nie hou van wat jy tot dusver bereik het of wie jy is nie, moet jy dalk anders begin kyk. Jannie Putter, Leierskaps-...

[MENTORKLAS VIDEO] Maak jou wildste drome waar

Jy kies wat jy sien. As jy nie hou van wat jy tot dusver bereik het of wie jy is nie, moet jy dalk anders begin kyk. Jannie Putter, Leierskaps-...

Maak jou wildste drome waar

Jy kies wat jy sien. As jy nie hou van wat jy tot dusver bereik het of wie jy is nie, moet jy dalk anders begin kyk. Alles in die...
Jannie Putter

[MENTORKLAS OUDIO] Stres en kommer is soos gif

Stres, kommer en vrees lei tot allerhande siektes. Dr. Caroline Leaf skryf in haar boek, Switch on Your Brain, dat kommer en vrees veroorsaak dat ons liggaam toksies word. Jannie...

[MENTORKLAS VIDEO] Stres en kommer is soos gif

Stres is soos ’n sleutel wat jy draai om ’n masjien in jou liggaam aan te skakel wat jou vol gif pomp. Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde Kliek...
Jannie Putter

Stres en kommer is soos gif

As jy voel soos ’n hamster op ’n wieletjie is dit dalk nou die tyd om af te spring! Die rotteresies het geen wenner nie. Stres, kommer en vrees lei...
Jannie Putter

Al die groot dinge begin klein

Die meeste mense meet sukses aan ’n resultaat in plaas daarvan  om die proses te beplan en te bedink om daarby uit te kom. As jou droom is om ’n...
Jannie Putter

Vergewe. Vergeet. Laat gaan.

Hoeveel van ons leef met die pyn van teleurstelling in mense – en ons weier om daardie gewig af te laai? Dalk het ’n onderwyser vir jou gesê jy sal...
Jannie Putter

[MENTORKLAS OUDIO] Gryp vandag en laat gister agter…

Te veel mense word vasgevang deur die ankers van gister – daardie slegte, hartseer dinge wat jou keer om voluit te leef. ’n Skip is nie gemaak om geanker te...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!