Sondag, Maart 29, 2020

Jannie Putter

Maak goeie keuses om die regte redes

Keuses beteken óf die een óf die ander een. Dis links of regs, goed of sleg. Alles in die lewe gaan uiteindelik oor dit wat ons kies. Van kleins af...

[VIDEO] Jou lyf praat sy eie taal

Lyftaal praat meestal harder as woorde. Kyk na wat Jannie Putter sê oor hoe om jou liggaamstaal positief te bestuur. Jannie Putter, mentor en motiveringspreker Kliek hier vir meer videos en...

[VIDEO] Wanneer is iemand se lewe vir my belangrik?

Wat jou belangrik maak, is as jy iemand anders belangrik kan laat voel. Vra jou af: Hoe voel ander mense in jou teenwoordigheid? Jannie Putter, mentor en motiveringspreker Kliek hier vir...

Bestuur die taal wat jou lyf praat

Jou man het nie ’n woord gesê nie, maar hy hoef ook nie. Hoe hy sy oë rol en hande in die sye staan, spreek boekdele. Sonder dat jy ’n...

Laat iemand met ’n glimlag agter

Dis die klein dingetjies wat belangrik is. Deur daar te wees vir ander en hulle menswaardig te laat voel, kan jy ’n lewe vir altyd verander. Jy het seker al...

[VIDEO] Jou lewe kan ‘n avontuur wees as jy reg kies

Daar is baie suurknolle in die wêreld, mense wat dink die wêreld skuld hulle iets. As jy dalk so voel, het jy waarskynlik nog nie geleer om nee te sê...

Sê ja vir die regte dinge

Ons ervarings bepaal wat ons glo. Kies vandag hoe en wat jy beleef. Vind uit wat jou gelukkig maak sodat jy jou lewe daarmee kan vul. Die eienaar van ʼn groot...

[VIDEO] Praat minder, luister meer

Ons manier van luister laat veel te wense oor. Die meeste mense hoor nie regtig wat ander sê nie, want ons hoor net ons eie gedagtes. Ons moet oefen om...

[VIDEO] Leer mense ken en verbeter jou verhoudings

As jy altyd soos die slagoffer voel en dink ander kom jou te na, is dit ’n goeie idee om daardie “ander mense” in jou lewe beter te probeer...

Luister meer as wat jy praat

Daar is ’n handleiding of aanwysings vir baie dinge, maar nie vir mense nie. Om met mense om te gaan is die saak waarmee ons die meeste sukkel, veral...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!