Sondag, Maart 29, 2020

Jannie Putter

[VIDEO] Wat moet ek weet oor emosionele intelligensie

Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te doen. Jannie Putter, mentor en...

Leer mense regtig ken

Elke mens verdien respek. Niemand is gemaak om ’n vloerlap te wees nie. En die lewe is te kort om oor alles ’n pity party te hou. As jy altyd...

Lag maak die lewe lekker

Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te doen. Ek kry baie te...

[VIDEO] Hoe om ‘n ware vriend te wees

Wees 'n vriend wat die beste in ander na vore bring. Iemand wat ander uitdaag om nog meer geloof, waagmoed en ’n sterker karakter aan die dag te lê. Jannie...

[VIDEO] Sien uitdagings as geleenthede om te groei

Wat jy vandag as ’n struikelblok beskou, is in werklikheid ’n geleentheid wat jou sekere vaardigheid of emosies gaan leer sodat jy ’n volgende geleentheid makliker kan bemeester. Jannie Putter,...

Ware vriendskap word nie gekoop nie

Struikelblokke kan ons maklik pootjie. Dit steel ons lewensvreugde. Nogtans kan jy kies om op te staan en dit as ’n geleentheid vir groei te gebruik. Daar is ’n gesegde:...

[VIDEO] Geluk is ’n keuse

Om ’n optimis te wees is ’n uitdaging, want daarvoor het jy geloof nodig. Jy gaan altyd voor uitdagings te staan kom. Gaan dit jou stop of gaan jy ’n...

Hindernisse laat jou groei

Struikelblokke kan ons maklik pootjie. Dit steel ons lewensvreugde. Nogtans kan jy kies om op te staan en dit as ’n geleentheid vir groei te gebruik. Mense wil graag self...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!