Vrydag, Oktober 18, 2019

Wen Beaucience Natural Day Cream met SPF15

Beaucience is ’n trots Suid-Afrikaanse, natuurlike velsorgreeks wat, waar moontlik, fokus op natuurlike formulasies en bestanddele.

Klop pyn sonder pille

Pyn is deel van die lewe, maar jy hoef nie met chroniese seer en pille saam te leef nie. Probeer dit met hierdie natuurlike alternatiewe beheer. Beweeg eerder as om...

’n Gladder nek en hals

Die vel van jou décolletage moet net so mooi opgepas en versorg word soos jou gesig. Hoe gemaak as dit reeds tekens van ouderdom begin toon? Dis noodsaaklik om skade...

Fases van fisiese transformasie

As dit kom by fisiese transformasie is mense altyd baie opgewonde oor die eind resultaat, maar mense is nie altyd bewus van al die fases wat die persoon moes...

Staan sterk teen cravings

Kos met suiker, vet en sout is dikwels onweerstaanbaar – dis ’n feit. Dié kombinasie het werklik ’n effek op jou brein, wat jou dan meer daarvan wil laat eet.

Geheime vir gesonde hare

Sit jy met jou hande in die hare oor die toutjies op jou kop? Bepaal die oorsaak om ’n voorskrif vir ’n gesonde haardos te kry. Sonlig laat hare droog...
video

Voltooi jou ooggrimering só

Jolanda van JB Team wys jou hoe om jou ooggrimering te voltooi met oogomlyner en maskara. www.thejbteam.co.za  
video

5 dinge wat ek wou weet toe ek 90kg geweeg het…

  Laetitia Dee, Redakteur, Nuwe Jy Kliek hier vir meer videos en artikels deur Laetitia.  

[FINESSE PROMOSIE] Luminesce – Beauty Without Cruelty

Die wêreldbekende kosmetiese plastiese chirurg, dr. Nathan Newman, is die brein agter die fenomenale skoonheidsprodukte genaamd Luminesce.

Die geheim vir ’n stralende vel?

Liesl Laurie, voormalige Mej. Suid-Afrika, woeker sedert sy die kroon gedra het as Jacaranda FM-aanbieder en model. Sy deel haar meesterplan vir ’n jong vel. Wat ’n mens se vel...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes