Maandag, Januarie 22, 2018

Bekendes

Jolene Martin

Hoe doen jy grimering in ’n japtrap?

Jolene Martin vertel hoe sy te werk gaan as daar min tyd is vir mooimaak. Jy weet dis ’n fout om die snooze-knoppie te druk, maar jy doen dit in...
Nadia Beukes

Eet gereeld vir meer woema

Nadia Beukes (34), Getroud met Rugby op kykNET se Iva, bly by met ’n vol werksprogram en persoonlike lewe deur altyd ’n peuselhappie of skommel byderhand te hê. Nadia Beukes...
Heléne Lombard

Hoe om mooier ouer te word

Vir Heléne Lombard is die hoofsaak om ’n gesonde leefstyl te volg, en dit beteken gereelde oefening en gesonde kos. Sy gebruik nie middels teen veroudering nie, maar wel ’n...
Brumilda van Rensburg

Genoeg slaap en gesond eet

Brümilda van Rensburg, koningin van Afrikaanse televisie en tans te sien as Jana du Preez in Binnelanders, is op 60 net so viets en gesond soos altyd. Brümilda van Rensburg,...
Desire_Gardner.jpg

Is jou vel ook lig en sensitief?

’n Ligte vel is ’n tameletjie. In baie gevalle is dit sensitief, jy brand seer sonder om bruin te word en onderlaag is ’n groot gesukkel! Desiré Gardner gee...
Erica Wessels

Ek beheer my porsies

Erica Wessels, wat in die film My Father’s War te sien is, sê sy het gesond leer eet deur bewus te word van wat en hoeveel haar liggaam regtig...
Melissa Bam

Hoe steek ek velfoute weg?

Partymaal voel ’n mens net lam en tam – of dit nou van min slaap of harde werk is. Melissa Bam sê jy kan nie toelaat dat jou gesig...
Anel Alexander

“Ek eet graag organiese kos”

Anel Alexander, wie se bekroonde fliek Sink tans op DVD beskikbaar is, is lief vir gesonde organiese kos, maar ontsê haarself nie lekkernye nie. Anel Alexander, wie se bekroonde fliek...
Annie Malan

“Ek oefen al is ek besig”

Dit is baie maklik om verskonings uit te dink om nie te oefen nie, maar kan jy dit werklik bekostig? Annie Malan vertel hoe sy aanhou oefen. Dit is baie...
Barbara-Marié Immelman

Beste geheime teen pigmentasie

Barbara-Marié Immelman het met haar eerste swangerskap agtergekom sy begin pigmentasiekolle kry. Sy was glad nie beïndruk nie! Barbara-Marié Immelman het met haar eerste swangerskap agtergekom sy begin pigmentasiekolle kry....

Bekendes

104,319AanhangersLike
8,637VolgelingeVolg
9,887VolgelingeVolg
928IntekenaarsTeken aan