Sondag, Maart 29, 2020

Fiks

[VIDEO] Hoe kry ek ’n plat maag?

Glo dit of nie, elkeen van ons het ’n perfekte sespak – by sommige van ons is dit net beter versteek as by ander. Dit wat ons gewoonlik maagspiere noem,...

[VIDEO] Oefen slimmer

Marijke se video met slim oefeninge om jou beperkte oefentyd te rek.   Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Marijke.  

Strekoefeninge voor elke oefensessie

Marijke se video oor strekoefeninge wat jy voor elke oefensessie kan doen. Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Marijke.  

[VIDEO] Hoe oefen ek tuis?

Saamgestelde oefeninge is ’n maklike, vinnige manier om daagliks en in die gerief van jou eie huis oefening te kry. Omdat ons teen so ’n vinnige pas leef, skuif gym...

[VIDEO] Wat is funksionele oefening?

Funksionele oefening is beweging wat help om jou liggaam in ’n optimale kondisie te hou en jou vermoë om daaglikse aktiwiteite te verrig, te verbeter. Om jou daaglikse aktiwiteite sonder...

[VIDEO] Lae- of hoë- intensiteit-kardio?

Kardio-oefening is goed vir vetverbranding, maar moet ’n mens lae- of hoë-intensiteit-oefening doen vir die beste resultate? En hoe lank? Die voordeel van oefening en ’n gesonde dieet is die...

Oefeninge om jou onderlyfspiere sterk te maak

Persoonlike afrigter Marijke Cilliers: oefeninge wat jy daagliks kan doen om jou onderlyfspiere te aktiveer en sterk te maak. Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en artikels deur...
oefen maagspiere

Hoe oefen ek my maagspiere?

’n Mooi, gedefinieerde maag kan die indruk van ’n sterk kern skep, maar dit is ongelukkig nie altyd die geval nie. Het jy geweet dat jy nog steeds met swak...

Kry jy genoeg rus?

As jy te min slaap, raak jy knorrig, moeg en dalk sommer vet ook. Goeie slaapgewoontes is onontbeerlik vir goeie gesondheid. Dit is waarskynlik die laaste ding wat in jou...
Marijke Cilliers

’n Verskeidenheid variasies van die plankoefening vir ’n intenser oefensessie

  Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Marijke.  

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!