Sondag, Maart 29, 2020

Fiks

[VIDEO] Hoe kry ek mooi arms?

Met ’n klein bietjie tyd en inspanning is mooi, ferm gevormde boarms sommer in ’n japtrap binne enige vrou se bereik! Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en...
oefen maagspiere

Hoe oefen ek my maagspiere?

’n Mooi, gedefinieerde maag kan die indruk van ’n sterk kern skep, maar dit is ongelukkig nie altyd die geval nie. Het jy geweet dat jy nog steeds met swak...

Kry jy genoeg rus?

As jy te min slaap, raak jy knorrig, moeg en dalk sommer vet ook. Goeie slaapgewoontes is onontbeerlik vir goeie gesondheid. Dit is waarskynlik die laaste ding wat in jou...

[VIDEO] Wat is funksionele oefening?

Funksionele oefening is beweging wat help om jou liggaam in ’n optimale kondisie te hou en jou vermoë om daaglikse aktiwiteite te verrig, te verbeter. Om jou daaglikse aktiwiteite sonder...
Marijke Cilliers

’n Verskeidenheid variasies van die plankoefening vir ’n intenser oefensessie

  Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Marijke.  

8 minute oefensessie

8 minute oefensessie saam met Marijke Cilliers, persoonlike afrigter. Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Marijke.  

[VIDEO] Hoe oefen ek tuis?

Saamgestelde oefeninge is ’n maklike, vinnige manier om daagliks en in die gerief van jou eie huis oefening te kry. Omdat ons teen so ’n vinnige pas leef, skuif gym...

[VIDEO] Hoe kry ek ’n plat maag?

Glo dit of nie, elkeen van ons het ’n perfekte sespak – by sommige van ons is dit net beter versteek as by ander. Dit wat ons gewoonlik maagspiere noem,...

Oefeninge om jou onderlyfspiere sterk te maak

Persoonlike afrigter Marijke Cilliers: oefeninge wat jy daagliks kan doen om jou onderlyfspiere te aktiveer en sterk te maak. Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en artikels deur...

[VIDEO] Hoe oefen ek my maagspiere?

Selfs met spesifieke maagoefeninge moet ons variasies inkorporeer. Die plank-oefening is ’n basiese oefening wat deel van jou roetine moet vorm. Dit kan in baie variasies, soos die sy-plank...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!