Maandag, Junie 1, 2020

Fiks

[VIDEO] Wat is funksionele oefening?

Funksionele oefening is beweging wat help om jou liggaam in ’n optimale kondisie te hou en jou vermoë om daaglikse aktiwiteite te verrig, te verbeter. Om jou daaglikse aktiwiteite sonder...

[VIDEO] Lae- of hoë- intensiteit-kardio?

Kardio-oefening is goed vir vetverbranding, maar moet ’n mens lae- of hoë-intensiteit-oefening doen vir die beste resultate? En hoe lank? Die voordeel van oefening en ’n gesonde dieet is die...

[VIDEO] Oefen slimmer

Marijke se video met slim oefeninge om jou beperkte oefentyd te rek.   Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Marijke.  

[VIDEO] Hoe verminder ek selluliet?

Hoe raak ek van die kuiltjies in my bobene ontslae? Dalk met ’n wonderroompie of ure lange kardio-oefening of deur net blare te eet? Dit is sekerlik ’n vraag waarmee...

[VIDEO] Hoe kry ek ’n plat maag?

Glo dit of nie, elkeen van ons het ’n perfekte sespak – by sommige van ons is dit net beter versteek as by ander. Dit wat ons gewoonlik maagspiere noem,...

[VIDEO] Kragoefeninge vir metabolisme

Kardio is baie goed vir ons kardiovaskulêre gesondheid, maar as kardio- en kragoefeninge met mekaar kompeteer vir langtermynvetverbranding, wen kragoefening die goue medalje! Kragoefening versnel jou metabolisme Jou liggaam raak nie...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!