Maandag, Februarie 24, 2020

Gesond

Ellenore Meyer

Maak sin kan van jou mediese uitslae

  Ellenore Meyer, mediese dokter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Ellenore.  

Hoe om gesond te leef en daarby te bly

  Ellenore Meyer, mediese dokter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Ellenore.  

Wat jy met jou dokter móét bespreek

  Ellenore Meyer, mediese dokter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Ellenore.  

Is skoonheid net veldiep?

Plastiese chirurgie is lankal nie meer eksklusief beskikbaar vir ’n uitgesoekte handjievol persone nie. Vandag is Botox so algemeen soos ’n facial. Jy het seker al na ’n makeover-program gekyk...

Eerder siek as vet?

Baie vroue meet hulle geluk aan die syfers op die skaal. Soms is die begeerte na maerwees so sterk dat hulle hulle gesondheid skade aandoen. Hoekom is dit vir soveel...

Hoe slaan ek hooikoors hok?

Navorsing toon dat tranerigheid, jeukende oë, ’n loopneus en aanhoudende genies ’n mens se fisiese en verstandelike vermoëns kan belemmer. Hooikoors kan sinusinfeksies veroorsaak, wat lei tot probleme met asemhaling,...

Kalmerende Kamille gesigspoel

Kamille tee het natuurlike anti-inflammatoriese eienskappe, nie net wanneer dit gedrink word nie, maar ook as dit aangewend word op die vel. Probeer hierdie kamille tee gesigwas – buiten dat...

Hoe om jou oorwinnings te vier

Om jou leefstyl te verander verg van jou om baie veranderinge in jou lewe te maak. Transformasie is ‘n proses waar menigte oorwinnings gedurende die proses behaal moet word, sodat...

Die nadelige uitwerking van suiker op ons gesondheid

Oormatige suikerinname is geïdentifiseer as die hoofbydraer tot vetsug en verwante gesondheidsprobleme. Belasting op suikerryke drankies word deesdae wêreldwyd oorweeg as gevolg van die negatiewe uitwerking wat oorgewig op gesondheid...

Hoe versnel ek my metabolisme?

Net soos dit belangrik is om te weet hoe ’n mens jou metabolisme kan versnel, moet jy ook weet watter faktore dit kan vertraag. “Metaboliese spoed” verwys na die tempo...
King Price
TravelRite

Bekendes