Donderdag, Februarie 20, 2020

Gesond

Hoe kry ek ’n plat magie?

Hunker jy na ’n strykplankmaag, maar ten spyte van al die opsitte kan jy net nie van die ronde magie ontslae raak nie? Dan moet jy eerder begin let...

8 wenke om jou metabolisme aan te wakker

8 wenke om jou metabolisme op ’n gesonde manier aan te wakker: Moenie maaltye oorslaan nie, veral nie ontbyt nie. Proteïen tydens ontbyt bevorder jou metabolisme. Kleiner, gereelder maaltye...

Klop pyn sonder pille

Pyn is deel van die lewe, maar jy hoef nie met chroniese seer en pille saam te leef nie. Probeer dit met hierdie natuurlike alternatiewe beheer. Beweeg eerder as om...

Belangrike voedingstowwe

Die B-vitamiene, vitamien D en magnesium is noodsaaklik om gesond te wees en op jou beste te voel. Maak seker jy kry daagliks genoeg daarvan in. Ek vermoed ek het...

Keer só dat jy uitbrand

Dit is beter om te voorkom dat werk en verhoudings jou tot op die rand dryf as om eers hulp te soek wanneer dit reeds te laat is. Weet wanneer...
King Price
TravelRite

Bekendes