Maandag, Junie 1, 2020

Gesond

Belangrike voedingstowwe

Die B-vitamiene, vitamien D en magnesium is noodsaaklik om gesond te wees en op jou beste te voel. Maak seker jy kry daagliks genoeg daarvan in. Ek vermoed ek het...
puberteit

Hoe hanteer ma’s puberteit?

Dit is belangrik dat ons ons dogters leer om positief en opgewonde te wees oor vrouwees en normale vroulike ontwikkeling. Wanneer jou meisiekind puberteit bereik, is daar ’n paar feite...

Die sleutels vir gesond oudword

  Ellenore Meyer, mediese dokter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Ellenore.  

Hoe kry ek ’n plat magie?

Hunker jy na ’n strykplankmaag, maar ten spyte van al die opsitte kan jy net nie van die ronde magie ontslae raak nie? Dan moet jy eerder begin let...

Is skoonheid net veldiep?

Plastiese chirurgie is lankal nie meer eksklusief beskikbaar vir ’n uitgesoekte handjievol persone nie. Vandag is Botox so algemeen soos ’n facial. Jy het seker al na ’n makeover-program gekyk...

[VIDEO] Medikasie vir hoë cholesterol?

Daar is verskeie risikofaktore wat jy in ag moet neem voordat jy besluit of jy ’n statien gaan gebruik of nie. Ellenore Meyer, mediese dokter Kliek hier vir meer videos en...

Die nadelige uitwerking van suiker op ons gesondheid

Oormatige suikerinname is geïdentifiseer as die hoofbydraer tot vetsug en verwante gesondheidsprobleme. Belasting op suikerryke drankies word deesdae wêreldwyd oorweeg as gevolg van die negatiewe uitwerking wat oorgewig op gesondheid...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!