Vrydag, Junie 22, 2018

Gesondheid

Aanvullings en oefening hou siekwees weg

Die aktrise Reine Swart (27) vermy gluten, drink aanvullings en doen gereeld oefening om haar immuunstelsel sterk te hou, want daar is nie tyd vir siekwees nie. Vrugte en proteïen-smoothies...

Keer só dat jy uitbrand

Dit is beter om te voorkom dat werk en verhoudings jou tot op die rand dryf as om eers hulp te soek wanneer dit reeds te laat is. Weet wanneer...

Gesondheid begin in jou kop

Die aktrise en dramaturg Nicola Hanekom (43) werk hard, maar ná besige tye trek sy terug in ’n kokon om weer haar krag op te bou. Werk brand my uit,...

Staan sterk teen cravings

Kos met suiker, vet en sout is dikwels onweerstaanbaar – dis ’n feit. Dié kombinasie het werklik ’n effek op jou brein, wat jou dan meer daarvan wil laat eet.

Vas weekliks vir ’n gesonde lyf

Die aktrise Simoné Nortmann (27) leef in die vinnige baan en eet daarom dikwels mikrogolfetes. ’n Weeklikse vas en baie water hou haar egter viets en gesond. Die aktrise Simoné...
energie

Wat tap jou energie?

Voel jy gedurig afgemat, ten spyte van genoeg slaap? Vind uit of dit bloot slegte gewoontes of iets meer ernstig is wat jou energie knou. Voel jy gedurig afgemat, ten...
geheue

Hou jou geheue skerp

Dis nooit te laat om gesonde gewoontes te kweek wat jou geheue teen agteruitgang beskerm en jou verstand skerp hou nie. Dit kan reeds binne maande resultate lewer. Dis nooit...
oefening

Bly aan die gang

Jou brein is net so deel van jou liggaam soos jou hart. Al twee sal baat vind daarby as jy gereeld in beweging kom, oftewel oefen. Jou brein is net...
metabolisme

Verslank makliker

Daar is maklike, praktiese dinge wat jy daagliks kan doen om jou metabolisme te versnel en só die kilo’s makliker weg te hou. Daar is maklike, praktiese dinge wat jy...
hormone en pille

Hormone en pille wat gewigsverlies belemmer

Jy probeer ernstig om gewig te verloor, maar dit werk nie. Is daar moontlik ’n mediese rede hoekom jy so sukkel? Jy probeer ernstig om gewig te verloor, maar dit...
Epimax

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,270IntekenaarsTeken aan
Epimax