fbpx
Vrydag, November 16, 2018

Mooi

Waar begin ek as ek grimeer?

Met die groot verskeidenheid grimeerprodukte op die mark kan dit moeilik wees om te weet watter produk om eerste aan te wend. Begin altyd by die oë Oogskadu is geneig om...

Roetine vir skoonheidslaap

Voldoende slaap is die geheim vir ’n jong, stralende vel. Kry só die meeste uit jou nagrus en word selfs mooier wakker! Stap 1: Berei jou kamer voor vir ’n...

’n Gladder nek en hals

Die vel van jou décolletage moet net so mooi opgepas en versorg word soos jou gesig. Hoe gemaak as dit reeds tekens van ouderdom begin toon? Dis noodsaaklik om skade...
video

Voltooi jou ooggrimering só

Jolanda van JB Team wys jou hoe om jou ooggrimering te voltooi met oogomlyner en maskara. www.thejbteam.co.za  
video

’n Nuwe voorkoms maak jou ook binne nuut

HANNON BOTHMA het van jongs af gesien hoe iemand van binneverander wanneer hulle uiterlikevernuwe. Die Hannon-reeks helpvroue om dit self te beleef. Ek het nog altyd ’n fassinasie met transformasie...
video

[VIDEO] Perfekte ooggrimering vir elke dag

Yolanda van JB Team wys jou hoe om die perfekte ooggrimering te doen.

Maak jou eie gesigsmaskers

’n Gesigsmasker kan ’n kitsoplossing wees vir velprobleme en hoef nie duur te wees nie. Maak jou eie maskers met bestanddele wat jy reeds in die kombuis het. Stap 1:...

Geheime vir gesonde hare

Sit jy met jou hande in die hare oor die toutjies op jou kop? Bepaal die oorsaak om ’n voorskrif vir ’n gesonde haardos te kry. Sonlig laat hare droog...
video

[VIDEO] Laat jou wenkbroue só perfek lyk

Joeann van JB Team wys jou hoe om die perfekte wenkbroue te kry.
video

[VIDEO] Perfekte grimering

Joeann en Jolanda van JB Team gee wenke vir die perfekte grimering.

Bekendes