Sondag, Maart 29, 2020

Mooi

’n Gladder nek en hals

Die vel van jou décolletage moet net so mooi opgepas en versorg word soos jou gesig. Hoe gemaak as dit reeds tekens van ouderdom begin toon? Dis noodsaaklik om skade...

Voltooi jou ooggrimering só

Jolanda van JB Team wys jou hoe om jou ooggrimering te voltooi met oogomlyner en maskara. www.thejbteam.co.za  

Waar begin ek as ek grimeer?

Met die groot verskeidenheid grimeerprodukte op die mark kan dit moeilik wees om te weet watter produk om eerste aan te wend. Begin altyd by die oë Oogskadu is geneig om...

Roetine vir skoonheidslaap

Voldoende slaap is die geheim vir ’n jong, stralende vel. Kry só die meeste uit jou nagrus en word selfs mooier wakker! Stap 1: Berei jou kamer voor vir ’n...

[VIDEO] Perfekte ooggrimering vir elke dag

Yolanda van JB Team wys jou hoe om die perfekte ooggrimering te doen.

[VIDEO] Hoe om grimeer kontoering reg te doen

Volg JB Makeup se video oor die korrekte kontoering – die volgende stap ná die aanwending van jou onderlaag.   Jolanda en Tanya, JB Makeup Kliek hier vir meer videos en artikels...

[VIDEO] Laat jou wenkbroue só perfek lyk

Joeann van JB Team wys jou hoe om die perfekte wenkbroue te kry.

Waarom ’n basislaag?

Jy wend jou grimering foutloos aan, maar jou vel lyk steeds allesbehalwe stralend. ’n Voorbereidingslaag kan die verskil maak. Nie alle vroue het al die waarde van ’n voorbereidings- of...

[VIDEO] Hoe om jou onderlaag voor te berei vir kontoerwerk

Jolanda van JB Makeup wys jou hoe om jou onderlaag voor te berei vir kontoerwerk.   Jolanda en Tanya, JB Makeup Kliek hier vir meer videos en artikels deur JB Makeup.  

Hoe steek ek vlekke weg?

Soms is meer as net ’n onderlaag nodig om onwelkome vlekkies te verdoesel. Die regte kleur verbloemer op die regte plekke is die antwoord. Kleurregstellende grimeermiddels word vervaardig om letsels...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!