Woensdag, September 18, 2019

Hoe steek ek vlekke weg?

Soms is meer as net ’n onderlaag nodig om onwelkome vlekkies te verdoesel. Die regte kleur verbloemer op die regte plekke is die antwoord. Kleurregstellende grimeermiddels word vervaardig om letsels...

Waarom ’n basislaag?

Jy wend jou grimering foutloos aan, maar jou vel lyk steeds allesbehalwe stralend. ’n Voorbereidingslaag kan die verskil maak. Nie alle vroue het al die waarde van ’n voorbereidings- of...

Waar begin ek as ek grimeer?

Met die groot verskeidenheid grimeerprodukte op die mark kan dit moeilik wees om te weet watter produk om eerste aan te wend. Begin altyd by die oë Oogskadu is geneig om...

Roetine vir skoonheidslaap

Voldoende slaap is die geheim vir ’n jong, stralende vel. Kry só die meeste uit jou nagrus en word selfs mooier wakker! Stap 1: Berei jou kamer voor vir ’n...

’n Gladder nek en hals

Die vel van jou décolletage moet net so mooi opgepas en versorg word soos jou gesig. Hoe gemaak as dit reeds tekens van ouderdom begin toon? Dis noodsaaklik om skade...

Maak jou eie gesigsmaskers

’n Gesigsmasker kan ’n kitsoplossing wees vir velprobleme en hoef nie duur te wees nie. Maak jou eie maskers met bestanddele wat jy reeds in die kombuis het. Stap 1:...

Geheime vir gesonde hare

Sit jy met jou hande in die hare oor die toutjies op jou kop? Bepaal die oorsaak om ’n voorskrif vir ’n gesonde haardos te kry. Sonlig laat hare droog...

Verbloem jou vlekke

Met die regte produkte en aanwending kan jy merke en vlekke op jou vel verbloem sonder om dik lae grimering aan te plak. 1. Die eerste stap is altyd primer Was...

Bekendes