Dinsdag, Julie 14, 2020

Mooi videos

Wenke vir ombré-lippe

JB Makeup se video vir wenke om jou lippe in ’n ombré-meesterstuk te omskep. Jolanda en Tanya, JB Makeup Kliek hier vir meer videos en artikels deur JB Makeup.  

Hoe skep en katoog-“vlerkies”?

Die katoog-grimeereffek waarmee bekendes dikwels op hulle spogfoto’s pryk, is makliker om te skep as wat jy mag dink. Jolanda en Tanya, JB Makeup Kliek hier vir meer videos en artikels...

Ken jy kontoerkunsies?

Jy kan jou gelaatstrekke beklemtoon of verbloem deur die aanwending van ligte en donker grimering. Kontoere verwys na die skaduwees wat geskep word om gelaatstrekke beter te laat lyk –...
JB Makeup

Tydbesparende grimeerwenke

  Jolanda en Tanya, JB Makeup Kliek hier vir meer videos en artikels deur JB Makeup.  

7 noodsaaklike grimeerkwaste vir jou grimeersakkie

Grimeerkunstenaars Jolanda en Tanya: die sewe verskillende grimeerkwaste - hoe en waarvoor jy hulle kan gebruik. Jolanda en Tanya, JB Makeup Kliek hier vir meer videos en artikels deur JB Makeup.  

[VIDEO] Watter lipkleur werk vir my?

Die regte lipkleur kan jou voorkoms sommer onmiddellik opkikker. Maar hoe kies ’n mens uit die reënboog-warboel van opsies? Jolanda Bedeker en Tanya van der Merwe, JB Makeup Kliek hier vir...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!