Donderdag, Augustus 22, 2019
video

Die voordele van afskilfering

Janine se video oor die voordele wat afskilfering inhou. Janine Janse van Rensburg, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Janine.  
video

Dehidrasie

Karien se video oor dehidrasie, die veltoestand wat die meeste misverstaan word. Karien Henrico, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Karien.  

Hoe moet ek vir my borste sorg?

Borsversorging is nie net vir nuwe ma’s nodig nie. Dit behels ook meer as ’n gereelde besoek aan jou ginekoloog. Perfekte, ferm borste is wat vroue begeer. Ongelukkig eis swangerskap,...
video

Wenke vir ombré-lippe

JB Makeup se video vir wenke om jou lippe in ’n ombré-meesterstuk te omskep. Jolanda en Tanya, JB Makeup Kliek hier vir meer videos en artikels deur JB Makeup.  
video

Strekoefeninge voor elke oefensessie

Marijke se video oor strekoefeninge wat jy voor elke oefensessie kan doen. Marijke Cilliers, persoonlike afrigter Kliek hier vir meer videos en artikels deur Marijke.  
video

Is my teikengewig realisties?

Carina Fourie se video oor hoe om jou realistiese teikengewig te bepaal. Carina Fourie, dieetkundige Kliek hier vir meer videos en artikels deur Carina.  
video

Hoe benader ek kanker of ‘n genetiese siekterisiko in my familie?

Dokter Ellenore Meyer se waarskuwings en praktiese raad oor die risiko van kanker en genetiese siektes as jy weet dit kom in jou familie voor. Ellenore Meyer, mediese dokter Kliek hier...
video

[VIDEO] Hoe die obsessie met ons lyf ons terughou

  Laetitia Dee, Redakteur, Nuwe Jy Kliek hier vir meer videos en artikels deur Laetitia.  

Oorsensitiwiteit of allergie?

Enige veltipe kan sensitiwiteit ondervind, trouens ’n verrassende aantal vroue sukkel met dié toestand, wat kan wissel van matig tot ernstig. “Sensitief” en “allergies” beskryf veltoestande en nie veltipes nie. Jou...
video

Rug aknee

  Janine Janse van Rensburg, somatoloog Kliek hier vir meer videos en artikels deur Janine.  
Harvesters

Bekendes