Maandag, Maart 30, 2020

Resepte

BBQ-hoendervlerkies

5 min. + gaarmaak 25 tot 30 min. 8 hoendervlerkies VIR DIE MARINADE 6 e olyfolie 6 e rou heuning 2 e water 3 t Oryx-sout 1 opgehoopte e soet- of gerookte paprika 1 e gedroogde pietersielie 1...

Gesonde soetkoekies

10 min. + baktyd 8 tot 10 min. 30 tot 32 koekies BESTANDDELE 300 g amandelmeel 300 g tapioka-meel (kassawemeel) 50 g tahini-botter 2 t koeksoda 4 t kaneel 1 t Oryx-sout 1 t vanieljegeursel 6 e rou heuning 120...
Izelle Hoffman

Onfeilbare, voedsame eiervrug

Die sonderlinge pers vrug is ’n smaaklike toevoeging tot enige gesonde dieet. Dit kan gewigsverlies bevorder, die risiko van hartsiektes verminder en bloedsuikervlakke help beheer. Eiervrug is nie net ’n...

Groentegebak

10 min. + gaarmaak 20 min. Porsies 4 tot 6 1 kg botterskorsie sag gestoom in die mikrogolf vir 12 min. (Sny 1 hoekie van die pak oop). VIR DIE SOUS 2 e...

Gesonde Vetkoek

10 min. + gaarmaak 10 min. 5 tot 6 porsie BESTANDDELE 2 koppies selfrysende rysmeel 1 t Oryx-sout 1 e rou heuning 2 eiers geklits  250 ml water 4 e olyfolie Olyfolie vir gaarmaak METODE 1 Meng die rysmeel...
Pastaslaai

Pastaslaai

5 min. + gaarmaak 15 min. 4 tot 6 porsies BESTANDDELE 500 g pasta, vooraf gaargemaak, (Ek verkies rys- of quinoa-pasta.) 1 e olyfolie 1 medium rooislaai-ui opgesny 400 g rosa-tamaties in die...
Oondpan-hoenderfilette

Oondpan-hoenderfilette

Oornag + gaarmaak 25 min. 10 porsies Vir soutwater om oornag in te week 3 e Oryx-sout  1,2 liter water BESTANDDELE 1.5 kg hoenderfilette 2 e olyfolie 2 e rou heuning  3 e paprika 3 t gedroogde basiliekruid 3...

Hoenderbrood

10 min. + gaarmaak 40 min. 1 broodjie BESTANDDELE 500 g gemaalde hoendervleis 1 groot rooi slaai-ui, opgekap 1 medium geel soetrissie, in stukkies gesny, sowel as die pitte 1 t varsgekapte knoffel 1 t...

Gevulde patats

5 min. + gaarmaak 1 uur 15 min. 4 mense BESTANDDELE 4 middelslag patats 2 e olyfolie 1 groot rooi slaai-ui, opgesny 2 blikkies keker-ertjies, gewas, gedreineer en droog gedruk met papierhanddoek 4 e rou...
bobotieburgerpatties

Bobotieburgerpattie

15 min. + gaarmaak 10 min. 5 mense Vir die bobotie-patties BESTANDDELE 500 g volstruis- of ander ekstra maer maalvleis 1 klein rooi-ui, opgekap ½ t naeltjies 1 t vars knoffel, opgekap 1½ t Oryx-sout ½ t...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!