Saterdag, Maart 28, 2020

Resepte

koeskoes

Hoender met mango-koeskoes

Hoender met mango-koeskoes.

Cannellini-boneslaai met pimento-rissie

10 min. + gaarmaak 15 min. 4 mense BESTANDDELE 100 g jong aspersies olyfolie sout en growwe swartpeper 1 medium rooi-ui, gekap 1 groot pimento-rissie, gekap (of ’n rooi soetrissie) 50 g amandelvlokkies 1 t vars knoffel, opgehoop 2...

Rosyntjie-en-roosmarynvolstruissteak

5 min. + gaarmaak 15 min. BESTANDDELE 3-4 mense 1 e olyfolie 750 g volstruissteaks of -filette 1 t olyfolie 2 rooi slaai-uie, opgekap Marinade 4 e olyfolie 4 e rou heuning sap van 1 lemmetjie 2 t vanieljegeursel 2 handevol...
Sjokoladenagereg

Hoemoes-en-sjokoladenagereg

10 min. 4-6 mense BESTANDDELE 2 blikkies keker-ertjies, gedreineer en afgespoel 2 e olyfolie 1 t sout 2 e karamelgeursel 2 e rou kakao, opgehoop 5 e rou heuning 2 e amandelneutbotter, opgehoop ½ k onversoete amandelmelk METODE 1  Gooi...

Sosaties met kerriesous

BESTANDDELE 100 ml melk sout en peper na smaak 3 ml fyn gemmer 20 ml fyn koljander 2 lourierblare 1 knoffelhuisie, gekneus 1 kg lamsboud, in blokkies gesny KERRIESOUS 2 middelslag-uie, gekap 60 ml botter of margarien 15 ml kerriepoeier 10...

Korslose souttert

BESTANDDELE 45 ml botter 45 ml koekmeel 30 ml mielieblom 500 ml melk 4 groot eiers, geklits 500 ml gerasperde kaas 45 ml gerasperde ui 2 x 300 g (2 blikkies) soutvleis, fyngemaak 10 ml mosterdpoeier sout, peper, paprika...
Oondpan-hoenderfilette

Oondpan-hoenderfilette

Oornag + gaarmaak 25 min. 10 porsies Vir soutwater om oornag in te week 3 e Oryx-sout  1,2 liter water BESTANDDELE 1.5 kg hoenderfilette 2 e olyfolie 2 e rou heuning  3 e paprika 3 t gedroogde basiliekruid 3...
pampoenkoekie resep

Pampoenkoekiesosaties

10 min. + gaarmaak 40 min. 5-6 mense BESTANDDELE 1 kg botterskorsiestukke ½ t Oryx-sout 1 t karamelgeursel 2 e olyfolie 1-2 e rou heuning Vir die sous 70 g amandelneutbotter 1 t kaneel 50 ml onversoete amandelmelk 3 e rou...

Murgpampoentjiesop

Prutpotkos maak ’n mens sommer warm van binne af buite toe. Dis trooskos op sy beste, en net die ding om die winter uit jou kombuis te verdryf. 6 porsies...

Spaghetti met hoenderfrikkadelle

4 porsies BESTANDDELE FRIKKADELLE 500 g hoendermaalvleis 1 groot eier 125 ml broodkrummels 5 ml sout 2,5 ml varsgemaalde swartpeper 125 ml fyngekapte vars pietersielie 10 ml fyngekapte vars tiemie 10 ml fyngekapte vars salie 10 ml fyngekapte vars roosmaryn PASTASOUS 45...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!